PRO REGNO BOEKE: Nuwe en ou voorraad 26 Januarie 2023

PRO REGNO BOEKE  Nuwe en ou voorraad, Januarie 2023 ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties... Continue Reading →

Die saligprekinge (5): Salig is die barmhartiges, deur Totius

DIE SALIGSPREKINGE (5): SALIG IS DIE BARMHARTIGES (Inleiding op bergpredikasie hier beskikbaar, ander saligsprekinge-oordenkings hier beskikbaar.) Lees: Jak. 2. Sing: Ps. 138:1; 103:4; 37:11; 146:5. Teks: Matth. 5:7: Salig is die barmhartiges, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word. Ons het nou by die vyfde saligspreking gekom, die punt waar die geloofswerksaamheid so duidelik geopenbaar... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑