TWEE PREKE VANUIT DIE SKRIF OOR NGB ARTIKEL 36 Die burgerlike owerheid deur ds. Ronald Bain (Gereformeerde Kerk Oranjerivier) Inleiding Luister gerus na ds. Bain se verklaring van NGB art. 36 - Die burgerlike owerheid, volgens die Skrif. Ds. Bain spreek onder meer die volgende belangrike aspekte aan om oor verder te besin in die... Continue Reading →
Totius oor Skrifgesag
TOTIUS OOR SKRIFGESAG “Om te sê: ‘Ek volg die metode van die Skrifkritiek maar nie sy resultate nie’, is seIfbedrog. Die metode self van die Skrifkritiek is verkeerd; want die gesag van Gods Woord word op kardinale punte verwerp. In die plek daarvan word gestel die gesag van die mens wat sogenaamd beter weet wat... Continue Reading →
Na GKSA Algemene Sinode 2023… luister opnuut na die profetiese woorde van dr. Jac Howell in 2012 … en bekeer en reformeer oor VIDA sake
Na GKSA Algemene Sinode 2023: Luister opnuut na die profetiese woorde van dr. Jac Howell in 2012 Gaan ons ons waarlik van harte en in daad bekeer en reformeer oor VIDA sake? “En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie?” (Luk. 6:46) Sien as agtergrond: Verslag van GKSA algemene... Continue Reading →
Die saligprekinge (6): Salig is die wat rein van hart is
DIE SALIGSPREKINGE (6): SALIG IS DIE WAT REIN VAN HART IS deur Totius (Inleiding op bergpredikasie hier beskikbaar, ander saligsprekinge-oordenkings hier beskikbaar.) Lees: Pss. 61 en 63. Sing: Ps. 61:2, 3; 63:2; 116:5; 25:7. Teks: Matth. 5:8: Salig is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien. In die soetklinkende woorde van... Continue Reading →
Preek: Matt. 16:15-18 Bou die GKSA in ons 164-jarige bestaansjaar nog op die volledige Rots: Christus as Verlosser én Koning?
Preek: Matt. 16:15-18 Bou die GKSA in ons 164-jarige bestaansjaar nog op die volledige Rots: Christus as Verlosser én Koning? Lees: Ef. 2:17-22 & Matt. 16:13-23 Teks: "En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.”... Continue Reading →
GKSA: VAN 10-12 FEBRUARIE 1859 TOT 10-12 FEBRUARIE 2023
Inleidend Ook in die jaar 2023 van ons Here Jesus Christus, die Koning van die Kerk, weet ons opnuut dat daar in die kerk wêreldwyd stryd sal wees om beide die eenheid en die heiligheid van die kerk te bewaar, in navolging van ons Here se gebed in Joh. 17 (sien Totius se artikel daaroor... Continue Reading →
Preek: 1 Konings 19:15-18, Die uitvoering van God se roeping en opdrag in kerk, koninkryk en wȇreld maak ons relevant in hierdie tyd
Die uitvoering van God se roeping en opdrag in kerk, koninkryk en wȇreld maak ons relevant in hierdie tyd deur ds. Peet (P.A.) Coetzee* [Nota: Ek plaas hierdie preek van ds. Peet, wat uiters relevant vir ons tye is, dit bemoedig en vermaan ons as gelowiges, die kerk van Christus, ook ons wat in GKSA... Continue Reading →
AAN DIE VOORAAND VAN GKSA SINODE 2023: TOTIUS SE OPENINGSREDE VAN DIE SINODE IN 1936
GLO EN BELY: SKRIFGELOOF EN SONDEBESEF (2 THESS. 2)* [Die volgende preek is uitgespreek as openingsrede by die aanvang van die Sinode op Donderdagaand, 5 Maart 1936, in die Gereformeerde kerk van Bethulie oor 2 Thess. 2.] Enkele jare gelede het tot my 'n versoek gekom om in die diens van die oord in 'n gemeente op... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: Nuwe en ou voorraad 26 Januarie 2023
PRO REGNO BOEKE Nuwe en ou voorraad, Januarie 2023 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties... Continue Reading →