Islam Evangelisasie (15)

Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (15)  by Rev. Martyn McGeown In our last... Continue Reading →

Uit Diep van Donker Nagte, 25 – 28 Oktober 2017

Uit Diep van Donker Nagte … Wie onthou hierdie Hervormingsfeesprogram wat in 2001 by Aardklop opgevoer is? Aanskoulik is hoogtepunte uit die Kerkhervorming uitgebeeld in ’n om vangryke multimedia teater-in-die-rondte pro duk sie. Prof. Jorrie Jordaan was Guido de Bres, prof. Paul Krüger ’n waardige Calvyn met ds. Eric Kayayan se Franse stem. Ds. Christiaan Jooste was die martelaar en ds. Lou Erasmus... Continue Reading →

REFORMASIE 500 FEES, 3-5 NOVEMBER 2017

REFORMASIE 500 FEES, 3-5 NOVEMBER 2017 DIAMANTVALLE LANDGOED 500 jaar gelede het Maarten Luther die wêreld verander deur sy 95 stellings teen die kerkdeur in Wittenberg te spyker. Soos wat Max Weber in sy boek uitwys het dit verreikende positiewe sosiologiese en ekonomiese gevolge gehad vir die Protestantse Noord Europa... en later ook die res... Continue Reading →

Die Afrikaner se demografiese probleem

Die Afrikaner se demografiese probleem deur Bouwe van der Eems Op Solidariteit se Facebook blad plaas Flip Buys op 28 Augustus 'n artikel waarin hy verduidelik dat die Afrikaner, soos meeste Westerse volke, demografies in die moeilikheid is. Die geboortesyfer onder Afrikaners is te laag om die langtermyn voortbestaan van die gemeenskap te verseker. Hierdie... Continue Reading →

Totius die “vroue vergruiser” ?

TOTIUS DIE VROUE VERGRUISER ?  Dit lyk my daar is die laaste paar weke weer ‘n intensiewe heksejagtery teen al wat calvinisme is.   Laasweek was daar ‘n artikel in die Beeld oor Totius se suster, ‘n feminis (Marie du Toit), wat natuurlik onderdruk is deur alles wat haar broer voorgestaan het (calvinisme, afrikaner nasionalisme,... Continue Reading →

Charlottesville, die Obama/Mandela humanistiese mensbeskouing, en die Bybelse mensbeskouing as antwoord daarop

CHARLOTTESVILLE, DIE OBAMA/MANDELA HUMANISTIESE MENSBESKOUING, EN DIE BYBELSE MENSBESKOUING AS ANTWOORD DAAROP Ek lees in die media dat die volgende twitter van die oud-president van die VSA, Barack Obama (oor die Charlottesville onluste gebeure), waarin hy oorlede oud-president Nelson Mandela aanhaal, die twitter is wat die meeste ‘gelike’ is ooit in die geskiedenis: "No one... Continue Reading →

Fundamentalisme: naam of brandmerk ?

Fundamentalisme: naam of brandmerk? deur prof.dr. A. Th. van Deursen Geneem met erkenning uit De Eeuw in ons Hart: Negenentwintig opstellen oor geschiedenis, geschiedschrijving en geschiedbeleving (Franeker: Van Wijnen, 1991), p.218-221. Vertaal deur Slabbert Le Cornu. Inleiding - S Le Cornu Daar word gereeld uitgevaar teen sogenaamde "fundamentaliste, veral Christen-fundamentaliste", wat sogenaamd "onverdraagsaam en liefdeloos... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑