Reformasie 500 Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn Romeine 1:18-25 18 Want die toorn van God word van die hemel af geopenbaar oor al die goddeloosheid en ongeregtigheid van die mense wat in ongeregtigheid die waarheid onderdruk, 19 omdat wat van God geken kan word, in hulle openbaar is, want God het dit aan... Continue Reading →
Preek: Psalm 2:10 Wees gewaarsku – ook oor godsdiens op skole
WEES GEWAARSKU! Plek en datum: GK Matlabas 2017-07-17 Lees: Psalm 1 en 2 Teks: 2:10 Wees dan nou verstandig, o konings; laat julle waarsku, o regters van die aarde! Tema: ‘n Waarskuwing teen die grondwet. Psalms: 92:1,2; 92:3,4; 1:1,2; 2:1,2; 2:5,6. Prediker: ds. Gustav Opperman (Nota: hierdie en ander preke van ds. Opperman kan ook hier... Continue Reading →
REFORMASIE 500: Kan alleen volwassenes glo, of ook klein kindertjies?
REFORMASIE 500 KAN ALLEEN VOLWASSENES GLO, OF OOK KLEIN KINDERTJIES ? Sien die volgende oordenking (19 Februarie) van dr. SJ van der Walt in sy boek Die Vaste Fondament: Dagboek uit die Heidelbergse Kategismus: "ONS WORD IN CHRISTUS INGELYF, MAAR NEEM SY WELDADE AAN" — Vr. 20. "En sonder geloof is dit onmoontlik om God... Continue Reading →
Reformasie 500: Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn – Romeine 1:16,17
Reformasie 500 Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn Romeine 1:16,17 16 Want ek skaam my nie oor die evangelie van Christus nie, want dit is ‘n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, eerste vir die Jood en ook vir die Griek. 17 Want die geregtigheid van God word daarin geopenbaar uit geloof... Continue Reading →
REFORMASIE 500: Deel 2: Die besnydenis – hoe gereformeerdes en (ana)baptiste daaroor verskil
REFORMASIE 500: DIE KINDERBESNYDENIS HOE GEREFORMEERDES EN (ANA)BAPTISTE DAAROOR VERSKIL (deel 2) deur prof. L. Floor [Geneem uit prof. Floor se boek: Die Heilige Doop in die Nuwe Testament, bl.13-19. Opskrif bygevoeg. Deel 1 kan hier gelees word] “En hy het die teken van die besnydenis ontvang as ‘n seël van die geregtigheid van die geloof.”... Continue Reading →
REFORMASIE 500: Deel I: Die besnydenis – hoe gereformeerdes en (ana)baptiste daaroor verskil
REFORMASIE 500: DIE BESNYDENIS HOE GEREFORMEERDES EN (ANA)BAPTISTE DAAROOR VERSKIL (deel 1) deur prof. L. Floor [Geneem uit prof Floor se boek: Die Heilige Doop in die Nuwe Testament, bl.13-19. Opskrif bygevoeg.] "En hy het die teken van die besnydenis ontvang as 'n seël van die geregtigheid van die geloof." - Romeine 4:11 Die besnydenis Alvorens... Continue Reading →
Reformasie 500: Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn – Romeine 1:8-15
Reformasie 500 Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn Romeine 1:8-15, 8 In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld. 9 Want God wat ek in my gees dien in die evangelie van sy Seun, is my getuie hoe ek... Continue Reading →
Die 95 stellings van Maarten Luther in Afrikaans
Die 95 stellings van Maarten Luther in Afrikaans 1. Dr. Gerard Meijer (GK Oos Moot) se Afrikaanse vertaling gedoen in 2017: 95 STELLINGS 2. Hier is 'n Afrikaanse vertaling van Luther se 95 stellings, versorg deur dr. DR Snyman: Die 95 STELLINGE van Maarten Luther Hier is meer agtergrond en ander... Continue Reading →
Reformasie 500 oordenking: Matt.16:16,17 Ons WEET deur openbaring deur sy Gees én Woord
Reformasie 500 oordenking Ons WEET deur openbaring deur sy Gees én Woord deur dr. SJ van der Walt "ONS WEET UIT DIE HEILIGE EVANGELIE DAT JESUS DIE VERLOSSER IS" — HK Vr & Antw. 19. "En Simon Petrus antwoord en sê: U is die Christus, die Seun van die lewende God. Toe antwoord Jesus en... Continue Reading →
Die Gereformeerde Kerk Vrijgemaakt (GKv) geskors uit die ICRC weens hul besluit oor die vrou in die ampte
Die Gereformeerde Kerk Vrijgemaakt (GKv) geskors uit die ICRC weens hul besluit oor die vrou in die ampte In 'n vorige skrywe het ek berig oor die GKv se besluite by hul onlangse sinode ten gunste van die vrou in die amp. In antwoord daarop het die ICRC (International Conference of Reformed Churches) hierdie kerkverband... Continue Reading →