De Schriftleer in de Leidse Synopsis (die Skrifleer van die Statenvertaling se kantaantekeninge)

De Schriftleer in de Leidse Synopsis deur Christiaan C. Bremmer Nota: Daar word tans gewerk aan 'n Reformatoriese Studiebybel (RSB), waarin die kantaantekeninge van die Statenvertaling in Afrikaans vertaal word.  Ek plaas hier 'n artikel wat iets weergee van die onderliggende gereformeerde teologie, meer spesifiek die Skrifleer, van die Statenvertaling se kantaantekeninge.  Die artikel word met... Continue Reading →

Preek: Verlossing deur min (1 Sam. 14:6)

PREEK: VERLOSSING DEUR MIN Lees: 1 Sam 13:1-7;16-14:23 Tema: Die HERE kan deur min werk. Teks: 1 Sam. 14:6 Kom, ons gaan oor na die wagpos van daardie onbesnedenes; miskien sal die HERE vir ons optree, want by die HERE is daar geen verhindering  om deur baie of deur min te verlos nie. Psalms: 118:1,12;... Continue Reading →

Einddinge: Die toekoms van Israel ?

EINDDINGE: DIE TOEKOMS VAN ISRAEL ? Met president Trump se aankondiging dat die VSA Jerusalem (nou amptelik, nadat dit 20 jaar gelede reeds besluit is deur die VSA se senaat) as die hoofstad van Israel erken, het dit die belangstelling vir die plek en rol van Israel in die Here se Koninkryk weer sterk laat... Continue Reading →

Boeke oor die regverdigingsleer

BOEKE OOR DIE REGVERDIGINGSLEER Inleiding Calvyn, soos Luther, beskou die regverdigingsleer as die spilpunt waarom die ware godsdiens draai: “Dit is dus ’n vraagstuk waarna ons nou dieper ondersoek moet instel en ons moet dit so deurvors dat ons in gedagte hou dat dit die belangrikste spil is om ons godsdiens staande te hou en... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑