'N POLITIEKE ROEPING VIR CHRISTENE deur Bouwe van der Eems Sedert die nuwe bedeling aangebreek het, het Christene maar min invloed op die politiek. Christene wat wel betrokke was in die politiek, was dikwels betrokke in konserwatiewe politiek. Omdat konserwatiewe politiek primer daarop gefokus is om die status quo te behou, was hierdie politiek nie... Continue Reading →
Reformasie 500: Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn – Romeine 1:5-7
Reformasie 500 Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn Romeine 1:5-7 5 deur wie ons genade en die apostelskap ontvang het om geloofsgehoorsaamheid te verkry onder al die heidene ter wille van sy Naam, 6 onder wie julle ook is, geroepenes van Jesus Christus — 7 aan al die geliefdes van God, geroepe... Continue Reading →
Kerke vind mekaar oor die regverdigingsleer, maar nie vir Luther en die Reformasie nie ?
KERKE VIND MEKAAR OOR DIE REGVERDIGINGSLEER, MAAR NIE VIR LUTHER EN DIE REFORMASIE NIE ? “Verder, ek is nie die enigste een, of die eerste een, wat gesê het dat geloof alleen maak ons regverdig nie. Daar was Ambrosius, Augustinus en baie ander wat dit voor my al gesê het.” Luther In die Kerk e-bode... Continue Reading →
Onderwys: Staatdiens of Godsdiens ?
ONDERWYS: STAATSDIENS OF GODSDIENS ? Na aanleiding van die onlangse regsaak oor godsdiens in skole, wat 'n wesentlike rewolusie is van hoofsaaklik die beweeg van een ware godsdiens na 'n veelgode-godsdiens in skole, plaas ek weer 'n artikel wat ek in 2001 geskryf het: Onderwys: Staatsdiens of Godsdiens? Ek het hierdie artikel geskryf na aanleiding van... Continue Reading →
Reformasie 500: Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn – Romeine 1:1-4
Reformasie 500 Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn - Romeine 1:1-4 - PAULUS, ’n dienskneg van Jesus Christus, ’n geroepe apostel, afgesonder tot die evangelie van God — 2 wat Hy tevore beloof het deur sy profete in die heilige Skrifte, 3 aangaande sy Seun wat gebore is na die vlees uit... Continue Reading →
Wie is die Middelaar ? O, vriend, ken u Hom ?
WIE IS DIE MIDDELAAR ? O, VRIEND, KEN U HOM ? deur dr. SJ van der Walt My kategismuspreek komende Sondag is volgens HK Sondag 5, DV. In my voorbereiding lees ek hierdie kort en kragtige oordenking van dr. SJ van der Walt oor hierdie Sondag, spesifiek v/a 18. Ag, mag ons 'moderne doppers' maar... Continue Reading →
Ogod’s, Jean Oosthuizen en ander SJW’s van ons tye
SJW's: SOCIAL JUSTICE WARRIORS Wat is 'n gepaste beskrywing vir die Ogod's en die Jean Oosthuizen (sien sy artikel: Bly koelkop en sien dat almal wen) yweraars van ons (humanistiese) anti-Christelike tydsgees en hul verbete stryd teen al wat (nog) Christelik is in ons tye? Hierdie artikel beskryf hulle denke en optrede, sonder om name te noem.... Continue Reading →
Van godsdiensvryheid na godsdiensgelykheid in skole? Wie gaan ouers en beheerliggame meer vrees en gehoorsaam – God of die mense ?
VAN GODSDIENSVRYHEID NA GODSDIENSGELYKHEID IN SKOLE ? Wie gaan ouers en beheerliggame meer vrees - God of die mense ? En hulle het hul geroep en hulle bevel gegee om in die geheel nie in die Naam van Jesus te spreek of te leer nie. Toe antwoord Petrus en Johannes en sê vir hulle: Of dit reg... Continue Reading →
Reformasie 500 – RLC: Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn
REFORMASIE 500 - RLC Lees Romeine saam met Luther en Calvyn "This letter is truly the most important piece in the New Testament. It is purest Gospel. It is well worth a Christian's while not only to memorize it word for word but also to occupy himself with it daily, as though it were the... Continue Reading →
Die RSB (Reformatoriese Studiebybel) projek: Vertaling van die Statevertalingnotas in Afrikaans
DIE RSB (REFORMATORIESE STUDIEBYBEL) Sien die volgende skrywe van 23 Januarie op my blog as agtergrond: Reformasie 500 Simposium: Grondteks en Bybelverklaring Hier is twee artikels wat terugvoer gee oor die vordering van die Reformatoriese Studiebybel projek: Die Reformatoriese Studiebybel, prof. Johan Bosman "Lees gerus Totius se reeks artikels oor die vraag: Wat is Skrifkritiek? (Versamelde Werke,... Continue Reading →