DIE 2020 VERTALING VAN LUKAS 18:15 SE ‘BABAS’

DIE 2020 VERTALING VAN LUKAS 18:15 SE ‘BABAS’ EN MY EIETYDSE VERTALING DAARVAN 1953 vertaling: 'En hulle het ook die klein kindertjies na Hom gebring, sodat Hy hulle kon aanraak; en toe die dissipels dit sien, het hulle hul bestraf.' 1983 vertaling: 'Die mense het ook kindertjies na Jesus toe gebring dat Hy hulle moet aanraak.... Continue Reading →

Opmerkings oor die “NT en die Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (deel 7: Prof. GJC Jordaan se opmerkings oor Joh.1:14)

Deel 7: Johannes 1:14 In deel 5 van hierdie reeks - met verwysing spesifiek na Joh.3:16 - is daar gewys op die probleme van die Direkte Vertaling se vertaling van die Griekse woord monogenes, nl. 'enigste' teenoor die OAV se 'eniggebore', sien hier: Opmerkings oor die “NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (deel 5: Johannes 3:16) Met... Continue Reading →

Opmerkings oor die “NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (deel 6: Romeine 1:17, ‘Deur/uit’ die geloof of ‘op grond van’ die geloof?)

Deel 6: Romeine 1:17 Die ‘NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling’ (afkorting: DV) se vertaling van Rom.1:17 is as volg: “Want daarin word geopenbaar dat God se geregtigheid geheel en al op geloof berus, soos daar geskryf staan: “Wie op grond van geloof geregverdig word, sal leef.” [nota: my opmerkings is gebaseer op die eerste 2014... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑