Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens Geagte lesers, Ek gaan nie in die toekoms die verskillende oordenkings van hierdie boek van ds. Booyens hier plaas nie. Dit is elke keer groot tegniese werk om dit oor te plaas na wordpress, met al die veranderings wat aangebring moet word, en ek meen die... Continue Reading →
HGS reeks: 16. Samuel afgebid 17. Eli as swak vader
Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens Hoofstuk 16. Samuel deur sy moeder van God afgebid "En by die wisseling van die jaar het Hanna wat swanger was, 'n seun gebaar en hom Samuel genoem; want, het sy gesê, ek het hom van die Here gebid" (1 Sam. 1:20). Vrouenood by veelwywery. Dit gaan... Continue Reading →
Elkeen in ons eie taal (Hand.2:8) – Die eerste Afrikaanse Bybel (1933)
Vandag, presies 80 jaar gelede is die eerste volledige Bybel in Afrikaans amptelik in gebruik geneem met feesgeleenthede in Bloemfontein. U kan meer oor die agtergrond en geskiedenis van die Bybel in Afrikaans hier lees: Die Bybel in Afrikaans In nagedagtenis van hierdie gebeurtenis, plaas ek vandag die volgende artikel, deur Totius (een van die... Continue Reading →
HGS reeks: 14. Simson deur sy beminde verraai 15. Rut, die deugsame vrou
Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens Hoofstuk 14: Simson deur sy beminde verraai "En hy het sy hele hart aan haar bekendgemaak en aan haar gesê: Daar het nooit 'n skeermes oor my hoof gekom nie, want ek is 'n nasireër van God van my moeder se skoot af. As ek geskeer... Continue Reading →
Preek: Vertrou op die HERE alleen
Lees: 2 Kronieke 15,16 Teks 2 Kron. 16:9: die HERE—sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is ... Tema: vertrou op die HERE alleen Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Geliefdes in die Here Jesus die Christus, Dis tog so jammer van koning... Continue Reading →
Prediking vanuit die Goddelike Woord teenoor praatjies vanuit die Mensewoord
In aansluiting by my vorige skrywe, oor hulle wat net hier en daar God se Woord in die Bybel vind (en daarom met 'n skêr bybelstudie doen?), sien die artikel hier onder deur dr. David Murray oor 8 maniere waarop ons siening/beskouing van die Bybel ons prediking gaan beinvloed, en dus die gemeentes vir wie ons... Continue Reading →
HGS-reeks: 12. “… jy moet dit jou kinders inskerp …” 13. “… maar ek en my huis, ons sal die Here dien”
Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens 12. ". . . jy moet dit jou kinders inskerp . . ." "En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees; en jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op... Continue Reading →
HGS-reeks: 10. Jógebed se kindjie 11. “Die misdade van die vaders besoek …”
Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens Hoofstuk 10: Jógebed se kindjie was vir haar kosbaar en mooi "En die vrou het swanger geword en 'n seun gebaar. En toe sy sien dat hy mooi was, het sy hom drie maande lank weggesteek" (Ex. 2:2). Geen toekoms - geen kinders Die kindjie moes eintlik... Continue Reading →
HGS- reeks: 8. ‘n Bruid afgebid 9. Josef
Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens - hfst.1: Man en vrou het Hy hulle geskape - hfst.2: Die Here bring die vrou na haar man - hfst.3: Die man verlaat sy vader en moeder en kleef sy vrou aan - hfst.4: Skaamtegevoel – skild van die Here ontvang - hfst.5: Gemengde huwelike - hfst.6: Kind, eer... Continue Reading →
HGS- reeks: 6. Kind, eer jou vader 7. Verbond met ouers en kinders
Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens - hfst.1: Man en vrou het Hy hulle geskape - hfst.2: Die Here bring die vrou na haar man - hfst.3: Die man verlaat sy vader en moeder en kleef sy vrou aan - hfst.4: Skaamtegevoel – skild van die Here ontvang - hfst.5: Gemengde huwelike Hoofstuk 6: Kind,... Continue Reading →