'N PAAR GEDAGTES OOR DIE BYBEL EN ETIEK 1) DR. WILLIE JONKER OOR LUTHER SE DUALISTIESE TWEE RYKE LEER … WAT SEKER DAN OOK GELD VIR DIE MODERNE ‘RADICAL’ TWO KINGDOMS SIENING VANUIT DIE VSA, WAT IN HIERDIE SAAK DUS MEER LUTHERAANS IS AS GEREFORMEERD? Die Lutheraanse vs Gereformeerde ‘sola Scriptura’ Dr.. Jonker skryf o.a.... Continue Reading →
PREEK TYDENS AFLEGGING VAN BELYDENIS VAN GELOOF (Jesaja 54:10,13)
PREEK TYDENS AFLEGGING VAN BELYDENIS VAN GELOOF (Jesaja 54:10,13) Lees: Jesaja 54 Fokusverse: “Want berge mag wyk en heuwels wankel, maar my goedertierenheid sal van jou nie wyk en my vredeverbond nie wankel nie, sê die Here, jou Ontfermer. ... En al jou kinders sal deur die Here geleer wees, en die vrede van jou... Continue Reading →
TOTIUS: DIE TWEESNYDENDE SWAARD VAN DIE EWIGE EVANGELIE (Op. 14:6-11)
TOTIUS: DIE TWEESNYDENDE SWAARD VAN DIE EWIGE EVANGELIE (Op. 14:6-11) “EN ek het ’n ander engel in die middel van die lug sien vlieg met ’n ewige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde en aan alle nasies en stamme en tale en volke. En hy het met ’n groot stem gesê:... Continue Reading →
REFORMASIE-PREEK 2023: JEREMIA 6:16
REFORMASIE-PREEK 2023: JEREMIA 6:16 Lees: Jeremia 6 Fokusvers: “So spreek die Here: Staan op die weë, en kyk en vra na die ou paaie, waar tog die goeie weg is, en wandel daarin; en julle sal rus vind vir julle siel. Maar hulle het gesê: Ons wil daarin nie wandel nie.” (Jer. 6:16) Preekopname (GK Carletonville,... Continue Reading →
TOTIUS PREEK: DIE WERELDRYK EN DIE ANTICHRIS (OP. 13:1-10)
Totius se eskatologie oor die laaste dae volgens Openbaring 13 “En ek het 'n dier uit die see sien opkom met sewe koppe en tien horings, en op sy horings tien krone en op sy koppe 'n naam van godslastering. ... As iemand krygsgevangenes maak, gaan hy in krygsgevangenskap; as iemand met die swaard doodmaak,... Continue Reading →
TOTIUS: DIE WARE PATRIOT VOLGENS JESAJA 22
TOTIUS: DIE WARE PATRIOT VOLGENS JESAJA 22 Inleiding In al die aanslae van ons doodsvyande, die Satan, die wêreld en die oorblyfsels van die sonde (sien HK Sondag 52, v/a 127), kan gelowiges, gemeentes, predikers gou moed verloor, veral as ons ons oof afhaal van vir Wie en wat ons geskape en gered is: die... Continue Reading →
PREEK: PSALM 22
PSALM 22 PREKE PREEK 1 Lees: Psalm 22 Fokusverse: verse 1-22 Preekopname (GK Carletonville, 19 Februarie 2023): Aflaai: Psalm 22:1-22 preek Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Ps. 22, saam met Jes. 53, is seker van die mees eksplisiete, duidelikste en omvattendste OT gedeeltes wat profeteer, heenwys na ons Here Jesus Christus, se sware lyding... Continue Reading →
DIE WOORD AS OPDRAG: GEDAGTES OOR PREDIKING, dr. Willie D. Jonker
“ EK besweer jou dan voor God en die Here Jesus Christus, wat die lewende en die dode sal oordeel by sy verskyning en sy koninkryk: verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering; want daar sal ’n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal... Continue Reading →
Preke en lesings by Bet-el Gereformeerde Kerk se You Tube kanaal
S. Le Cornu (en ander predikers) se preke en lesings by Bet-el Geformeerde Kerk se You Tube kanaal, hier beskikbaar: https://www.youtube.com/watch?v=5tObbpml9ag https://www.youtube.com/watch?v=ZI6T_4U9D2w https://www.youtube.com/watch?v=uhGP5eXKkC4&ab_channel=BetElGereformeerdeKerk Sien hier meer: https://www.youtube.com/@betelgereformeerdekerk271/videos (doen 'n 'search' by die video afdeling vir verskillende predikers se preke) Bet-el Gereformeerde Kerk se webblad: https://gereformeerd.org/ BGK se Waarheid-Woensdae: https://gereformeerd.org/waarheid-woensdae/
TEEN DIE NUWE SA REWOLUSIE: DIE PREDIKING VAN DIE WONDER VAN DIE WEDERGEBOORTE AS ENIGSTE HOOP
TEEN DIE NUWE SA REWOLUSIE, DIE PREDIKING VAN DIE WONDER VAN DIE WEDERGEBOORTE AS ENIGSTE HOOP VIR ALLE MENSE, VOLKE EN LANDE* deur Prof. SCW Duvenhage** Lees: JOHANNES 3 Sing: Psalm 122:1; 51:5; 7:1; 95:1; 72:10 TEKS: JOHANNES 3:3, “Jesus antwoord en sé vir hom: Voorwaar, voorwaar. Ek sê vir jou; As iemand nie weer gebore word... Continue Reading →