TWEE PREKE VANUIT DIE SKRIF OOR NGB ARTIKEL 36 Die burgerlike owerheid deur ds. Ronald Bain (Gereformeerde Kerk Oranjerivier) Inleiding Luister gerus na ds. Bain se verklaring van NGB art. 36 - Die burgerlike owerheid, volgens die Skrif. Ds. Bain spreek onder meer die volgende belangrike aspekte aan om oor verder te besin in die... Continue Reading →
Preek: Matt. 16:15-18 Bou die GKSA in ons 164-jarige bestaansjaar nog op die volledige Rots: Christus as Verlosser én Koning?
Preek: Matt. 16:15-18 Bou die GKSA in ons 164-jarige bestaansjaar nog op die volledige Rots: Christus as Verlosser én Koning? Lees: Ef. 2:17-22 & Matt. 16:13-23 Teks: "En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.”... Continue Reading →
Preek: 1 Konings 19:15-18, Die uitvoering van God se roeping en opdrag in kerk, koninkryk en wȇreld maak ons relevant in hierdie tyd
Die uitvoering van God se roeping en opdrag in kerk, koninkryk en wȇreld maak ons relevant in hierdie tyd deur ds. Peet (P.A.) Coetzee* [Nota: Ek plaas hierdie preek van ds. Peet, wat uiters relevant vir ons tye is, dit bemoedig en vermaan ons as gelowiges, die kerk van Christus, ook ons wat in GKSA... Continue Reading →
Preek: 1 Petrus 5:1-5, Ons Opperherder versorg sy kudde deur onderherders
Preek: 1 Petrus 5:1-5 Ons Opperherder versorg sy kudde deur onderherders, in waarheid en liefde, waaraan ons, in die Here, onderdanig moet wees Lees: 1 Petrus 4:12-5:9 Teks: "EK vermaan die ouderlinge onder julle, ek wat ’n mede-ouderling en getuie van die lyde van Christus is, wat ook ’n deelgenoot is van die heerlikheid wat... Continue Reading →
Preek: Psalm 4 – Wie sal ons die goeie laat sien?
https://www.youtube.com/watch?v=Ih5VwcNzpmc&ab_channel=BetElGereformeerdeKerk Wie sal ons die goeie laat sien? (Psalm 4) “VIR die musiekleier; met snaarinstrumente. ’n Psalm van Dawid. As ek roep, verhoor my, o God van my geregtigheid! In benoudheid het U vir my ruimte gemaak; wees my genadig, en hoor my gebed! o Manne, hoe lank sal my eer tot skande wees? Hoe... Continue Reading →
Skrifoordenkings en Bybel leesplanne vir 2023
1. Skrifoordenkings a. Enige Afrikaanse Skrifoordenkings van ds MJ Booyens oor verskillende Bybelboeke, sien hier: MJ Booyens c. Calvyn vir Vandag dagstukke, hier beskikbaar. Want ons wysheid moet niks anders wees nie as om met ootmoedige leersaamheid alles wat in die Skrif oorgelewer is, sonder uitsondering te aanvaar. - Institusie I, 18, 4 NOTA: ons stuur... Continue Reading →
Preek: Titus 1:1-4 (deel 2) Ons verlossing deur Christus is vanuit die ewigheid beloof deur die Vader
ONS VERLOSSING DEUR CHRISTUS IS VANUIT DIE EWIGHEID BELOOF DEUR DIE VADER (Deel 2) Lees: Titus 1:1-5 en 2 Tim. 2:19 Teksvers: "Paulus, ‘n dienskneg van God en ‘n apostel van Jesus Christus, volgens die geloof van die uitverkorenes van God en die kennis van die waarheid wat na die godsaligheid is, in die hoop van die ewige... Continue Reading →
Preek: Nie net die NT (Matt. 1:18-23) nie, maar Jesaja 7:14 inherent self leer dat die Christus uit die MAAGD Maria gebore sou word
Preek: Nie net die NT (Matt. 1:18-23) nie, maar Jesaja 7:14 inherent self leer dat die Christus uit die MAAGD Maria gebore sou word ... en hoe wesentlik belangrik dit is vir ons enigste Troos in lewe en sterwe, en in gees en liggaam! Lees: Jesaja 7 en Matteus 1Tekste: “Daarom sal die Here self aan... Continue Reading →
LEERPREDIKING: NGB artikel 16: Die ewige verkiesing van God (Ef. 1:4-6)
LEERPREDIKING: NGB artikel 16 Die ewige verkiesing van God (Efesiërs 1:4-6) Lees: Efesiërs 1:1-14; 2:1-10; 2 Tim. 1:8-11 Teksverse: Efesiërs 1:4-6, “... soos Hy ons in Hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees, deurdat Hy ons voorbeskik het om ons as sy kinders... Continue Reading →
PREDIKERS: Soek nie groot dinge nie, maar die Here! (Jeremia 45:4,5)
PREDIKERS: Soek nie groot dinge nie, maar die HERE! Inleiding Hier is 'n preek/lesing van prof. PW Buys, wat ons as predikers oproep om opnuut die Woord van ons Here tydig en ontydig, onbeskaamd tot redding van sondaars, en die eer van God te verkondig (2 Tim. 3:14-4:5). Ons moet nie 'groot dinge' vir onsself... Continue Reading →