HK Nagmaalpreek: Die sakramente getuig van die sekerheid van Christus en al sy weldade, vir sy kinders Lees: Matteus 3:1-12; en HK Sondag 25 Fokusverse: "Ek doop julle wel met water tot bekering; maar Hy wat ná my kom, is sterker as ek, wie se skoene ek nie waardig is om aan te dra nie.... Continue Reading →
Preek: In Christus geplant om vrugte van dankbaarheid voort te bring (Rom. 6:1-4)
In Christus geplant om vrugte van dankbaarheid voort te bring (Romeine 6:1-4) Lees: Romeine 6:1-11; en HK Sondag 24 Fokusverse: "1 Wat sal ons dan sê? Sal ons in die sonde bly, dat die genade meer kan word? 2 Nee, stellig nie! Ons wat die sonde afgesterf het, hoe kan ons nog daarin lewe? 3 Of weet julle nie dat... Continue Reading →
Preek: Ons enigste Troos – Die Here dink aan ons na sy goedertierenheid, en nie na ons sonde nie (Psalm 25: 6,7)
Ons enigste Troos - Die Here dink aan ons na sy goedertierenheid, en nie na ons sonde nie (Psalm 25: 6,7) Lees: Psalm 25; Romeine 7:14-8:1; en HK Sondag 23 (v/a 59 en 60) Fokusverse: "Dink, HERE, aan u barmhartigheid en u goedertierenhede, want dié is van ewigheid af. Dink nie aan die sondes van my... Continue Reading →
Preek: 1 Samuel 7:12 “Ebenhaésar – Tot hiertoe het die Here ons gehelp”
Preek: 1 Samuel 7:12 "Ebenhaésar - Tot hiertoe het die Here ons gehelp" Die hoeksteen van ons gemeente, Gereformeerde Kerk Carletonville, is gelê deur ons eerste predikant, ds. CMJ van Vuuren, op 7 Mei 1955. Die gemeente is gestig vandag, 16 Mei, presies 65 jaar gelede (16 Mei 1953). Mag ons Here Jesus ons genadig... Continue Reading →
Calvyn oor Jesus en die Wet volgens Matteus 5:17-20
CALVYN OOR JESUS EN DIE WET VAN GOD VOLGENS MATTEUS 5:17-20 (deel 1: vers 17) "Moenie dink dat Ek gekom het om die wet of die profete te ontbind nie. Ek het nie gekom om te ontbind nie, maar om te vervul. " - Matt. 5:17 1) Christus wys daarop dat sy leer in lyn... Continue Reading →
ROMEINE 1:16,17 Twee verklarings op grond van twee verskillende vertalings, deur prof. Willie Jonker
TWEE VERTALINGS EN TWEE VERKLARINGS VAN ROMEINE 1:16,17 "Wanneer die mens glo, doen hy niks; hy ontvang slegs wat God hom uit genade skenk. ... Die mens kan alleen dan gered word as God hom in genade en sonder enige verdienste van sy kant regverdig verklaar. Dan reken God hom 'n geregtigheid toe wat hy... Continue Reading →
Preek: Onverklaarbaarhede op die weg van verlossing (Eks. 5:22-24)
Preek: Onverklaarbaarhede op die weg van verlossing deur prof. GPL van der Linde Inleiding - S. Le Cornu Ek plaas graag hierdie preek van prof. vd Linde as 'n waarskuwing vir ons almal, om nie die Here se liefde en sorg vir sy kinders te meet aan "hoe goed of sleg" dit gaan met sy... Continue Reading →
Preek: Psalm 2:10 Wees gewaarsku – ook oor godsdiens op skole
WEES GEWAARSKU! Plek en datum: GK Matlabas 2017-07-17 Lees: Psalm 1 en 2 Teks: 2:10 Wees dan nou verstandig, o konings; laat julle waarsku, o regters van die aarde! Tema: ‘n Waarskuwing teen die grondwet. Psalms: 92:1,2; 92:3,4; 1:1,2; 2:1,2; 2:5,6. Prediker: ds. Gustav Opperman (Nota: hierdie en ander preke van ds. Opperman kan ook hier... Continue Reading →
Die RSB (Reformatoriese Studiebybel) projek: Vertaling van die Statevertalingnotas in Afrikaans
DIE RSB (REFORMATORIESE STUDIEBYBEL) Sien die volgende skrywe van 23 Januarie op my blog as agtergrond: Reformasie 500 Simposium: Grondteks en Bybelverklaring Hier is twee artikels wat terugvoer gee oor die vordering van die Reformatoriese Studiebybel projek: Die Reformatoriese Studiebybel, prof. Johan Bosman "Lees gerus Totius se reeks artikels oor die vraag: Wat is Skrifkritiek? (Versamelde Werke,... Continue Reading →
Hoe Christene Christus alleen moet verkondig midde die veelgodedom van die nuwe SA
HOE CHRISTENE CHRISTUS ALLEEN MOET VERKONDIG MIDDE DIE VEELGODEDOM VAN DIE NUWE SA In navolging van die Groot Opdrag (Matt.28:16-20), wys Paulus ons deur die Gees hoe ons as as verkondigers van die Evangelie, dit moet verkondig in die wêreld van afgodery en valse gelowe, ook veral aan die Moslem geloof, wat lyk my saam met die... Continue Reading →