Baie mense, insluitende gelowiges, is verbaas waarom dit so sleg gaan in ons kerke en land. So deur die jare het ek hier al verskeie godsdienstige, kerklike, morele en ander redes vir die verval van ons tye gegee. Vandag wil ek vir u so net oor die 1 miljoen redes gee: "Every year we lose more pre-born babies... Continue Reading →
Die Doppers en hul Sabbat
Die Doppers en hul Sabbat ds. Gustav Opperman (Ds. Opperman is leraar van die Gereformeerde Kerk Matlabas. Hierdie artikel het die eerste keer verskyn in die Esra Verslag, Jg.11, nr.54, 2003) Als men't vierde gebodt voor ceremonieel en afgeschaft houdt zoo onbindt men tegen Christus bevel en dreigement Matth 5 ;17,18,19 nie slegts een van... Continue Reading →
Pro Regno boekrak: 2011-02-15
1. Vertaalprojek: Saved by Grace – A Study of the Five Points of Calvinism, prof. Ronald Cammenga & rev. Ronald Hanko (Grandville, MI: RFPA, 2002) Benodig: ‘n persoon wat kan help met die taalkundige versorging van die vertaling van hierdie boek, sien die inligting hier onder. Daar is nie veel boeke in Afrikaans beskikbaar... Continue Reading →
Dans en Kleredrag
1. Liturgiese dans Ek kry deesdae allerlei advertensies vir 'liturgiese dans en drama' programme/klasse wat verskillende kerke, selfs tuisskoolgroepe, aanbied. Dit het my laat soek na bronne oor die onderwerp, veral uit 'n christelik-bybelse perspektief. Die bronne is baie skaars, inteendeel, ek weet van geen bronne wat die onderwerp krities uit 'n bybelse perspektief aanspreek nie,... Continue Reading →
Ons mag nie vergeet of vrede maak nie
As ons ons geliefdes verbrand, kan ons nageslag seker nie veel beter behandeling verwag nie, daarom die aborsie-slagting. In ons sondige onkunde (Ef.4:18) het ons gewetens al so verhard (veral deur die blootstelling aan die geweldadige en dekadente media), dat ons ‘gewoond’ word aan ons kultuur van moord en doodslag. Ons tye maak vrede met onreg... Continue Reading →
KREMASIE (Liggaamverbranding)
'n Paar bronne om te raadpleeg oor die onderwerp: 1. Begrafnis of Liggaamverbranding, ds. H Hefer (inhoud: kremasie in die geskiedenis; argumente ten gunste van kremasie; 'nie-begrawe' en kremasie in die lig van die Skrif; begrafnis in die lig van die Skrif. Die boekie gee ook 'n deeglike bronnelys oor die onderwerp. Beskikbaar by die... Continue Reading →
DIE NUWE TESTAMENT SABBAT – SATERDAG OF SONDAG ?
DIE NUWE TESTAMENT SABBAT - SATERDAG OF SONDAG ? Die Sabbatsbeginsel Die Sabbatsbeginsel word in Genesis 2:1-3 gegee, "SO is dan voltooi die hemel en die aarde met hulle ganse leërmag. En God het op die sewende dag sy werk voltooi wat Hy gemaak het, en op die sewende dag gerus van al sy werk wat... Continue Reading →
‘n Kas is vir klere … en ‘n man is vir ‘n vrou
"27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape. 28 En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde." - Gen.1:27,28 In die Beeld van 2010.09.21 is daar... Continue Reading →
Jackson baie gevaarliker as Malema
In vandag se Beeld (05.05.2010) word daar 'n paar aanhalings gegee vanaf die Facebook webblad wat opgerig is in medelye vir 'Lolly Jackson' wat vermoor is op 3 Mei. Hy was die bekende eienaar van die ontkleedansers klubs wat deel van ons land se kultuur geword het die afgelope dekade. As 'n mens die opmerkings... Continue Reading →
Om te lees en te luister
Die volgende nuwe boeke het verskyn om van kennis te neem ( die skakels gee meer inligting oor die inhoud van die boek en/of 'n resensie): Teologie 1. Cornelis Van Dam. 2009. The Elder - Today's Ministry Rooted in All of Scripture. Phillipsburg, NJ: P&R. http://www.prpbooks.com/inventory.html?target=indiv_title&id=1975 http://www.monergismbooks.com/The-Elder-Todays-Ministry-Rooted-in-All-of-Scripture-p-18779.html 2. Cornelis -P. Venema. 2009. Children at the Lord's... Continue Reading →