Uitverkiesing en Genadeverbond by Herman Bavinck* Bavinck skryf as volg oor die onlosmaaklike nou verband tussen die uitverkiesing en die genadeverbond, en wys daarop dat juis as die genadeverbond losgemaak word van die uitverkiesing, dan verval so ‘n ‘genadeverbond’ in ‘n verbond van werke, wat weer van die mens afhang (Beklemtonings, kursief en subopskrifte is... Continue Reading →
Leer gereformeerdes (NGB art. 34) dat alle babas wat gedoop word gered is?
Leer gereformeerdes (NGB art. 34) dat alle babas wat gedoop word gered is? NGB ARTIKEL 34: DIE HEILIGE DOOP "....Ons glo daarom dat iemand wat tot die ewige lewe wil kom, slegs een maal gedoop moet word (Matt. 28:19; Ef. 4;5) sonder om dit ooit te herhaal, want ons kan tog ook nie twee maal... Continue Reading →
Jesus en die kinders: Die Kinderevangelie
Jesus en die kinders: Die Kinderevangelie deur prof. Bert Floor [Bron: Die Heilige Doop in die Nuwe Testament, Potchefstroom: PT Publikasies, 1983, bl. 113-121. Die boek is aanlyn hier beskikbaar.] Die Kinderevangelie Die Nuwe Testament leer ons dat alle mense onder die heerskappy van die sonde en die dood gebore word en dat slegs diegene... Continue Reading →
BAVINCK: WIE IS ‘IN CHRISTUS GEHEILIG’ VOLGENS DIE EERSTE DOOPVRAAG VAN DIE ‘FORMULIER VIR DIE BEDIENING VAN DIE HEILIGE DOOP AAN KINDERS’?
WIE IS 'IN CHRISTUS GEHEILIG' VOLGENS DIE EERSTE DOOPVRAAG VAN DIE 'FORMULIER VIR DIE BEDIENING VAN DIE HEILIGE DOOP AAN KINDERS'? “Ten eerste: Hoewel ons kinders in sondes ontvang en gebore en daarom aan allerhande ellende, ja, aan die verdoemenis self, onderworpe is, bely u nogtans dat hulle in Christus geheilig is en daarom as... Continue Reading →
Preek: Titus 1:1-4 (deel 1) Ons verlossing deur Christus is vanuit die ewigheid beloof deur die Vader
ONS VERLOSSING DEUR CHRISTUS IS VANUIT DIE EWIGHEID BELOOF DEUR DIE VADER Lees: Titus 1:1-5 en 2:11-15 Teksvers: "Paulus, ‘n dienskneg van God en ‘n apostel van Jesus Christus, volgens die geloof van die uitverkorenes van God en die kennis van die waarheid wat na die godsaligheid is, in die hoop van die ewige lewe wat God,... Continue Reading →
Geerhardus Vos oor die Verbond in Gereformeerde teologie, spesifiek die kinderdoop
VOS OOR DIE VERBOND Geerhardus Vos (1862-1949) was 'n Amerikaanse calvinistiese teoloog wat bekend gestaan het as die "vader van Gereformeerde Bybelse teologie". Sien hier en hier oor sy lewe en werke. Hier kan nog artikels gevind word, en hier is 'n deeglike studie van seker sy bekendste werk, Biblical Theology: Vos Group. Ek wil... Continue Reading →
Die Gereformeerde Verbondsleer van Uitverkiesing en Verbond by Totius
Die Verbondsleer gehandhaaf teenoor die individualistiese Metodisme deur Totius "Dat hierdie indeling van die gemeente nou volgens die geloof van die mens en nie volgens die belofte van God in die genadeverbond nie, volgens die wisselvalligheid van die menslike glo of nie glo nie en nie volgens die vastigheid van wat God doen nie, onbybels... Continue Reading →
“Hierdie kind van U” Die gereformeerde doopsformulier (Totius en dr. B Wielenga)
HIERDIE KIND VAN U deur dr. JD Du Toit (Totius) "Maar daar kan 'n tweede rede gevind word vir die weglating van die woordjie "U". Dít: daar is nie meer met die genadeverbond gereken nie. Hulle kon hulle nie meer voorstel dat 'n kind wat nog nie bewus kan glo nie, ook 'n kind van... Continue Reading →
Verantwoordelikheid en Voorwaardes in die Verbond – die debat tussen die Vrygemaakte kerke (Schilder) en die PRCA (Hoeksema)
VERANTWOORDELIKHEID EN VOORWAARDES IN DIE VERBOND "So is it Arminian to insist on human responsibility? If it is, then not only am I guilty, but so is Klaas Schilder. Of course, the Protestant Reformed allege exactly that. Followers of Herman Hoeksema, most notably David Engelsma, have insisted that we are essentially Arminians because we hold... Continue Reading →
PRCA lesings vir Saterdag, 4 Junie 2016: Konferensie oor die Verbond
KONFERENSIE OOR DIE VERBOND “Die Verbond is die wese van die ware godsdiens” – Herman Bavinck U word elkeen hartlik uitgenooi na ons konferensie oor die Verbond: Spreker: prof. Ron Cammenga Prof. Cammenga het sy MTh gedoen oor die verbond. Sien hier onder die inhoudsopgawe, die ‘abstract’ asook 'n resensie artikel oor sy studie. U... Continue Reading →