DIE HERE BLY GETROU Lees: Romeine 8:28-9:24; 11:1-7 Teksgedeelte: Romeine 9:1-8 Die preek kan hier geluister word: Die Here bly getrou (2015-06-21) 6 Maar ek sê dit nie asof die woord van God verval het nie; want hulle is nie almal Israel wat uit Israel is nie. 7 Ook nie omdat hulle Abraham se nageslag is, is... Continue Reading →
Die Reg op die Kinderdoop (deel 5: Die Kinderdoop en die besprenkeling)
DIE REG VAN DIE KINDERDOOP (deel 5: Die Kinderdoop en die besprenkeling) deur ds. Joh. Jansen Uitgegee deur die Deputate vir Evangelisasie lektuur [Nota: In my onlangse leeswerk oor verbond en doop het ek op hierdie boekie afgekom oor die kinderdoop en deel dit graag. In die teks het ek hier en daar klein vertaling-aanpassings... Continue Reading →
Die Reg van die Kinderdoop (deel 4: Die Kinderdoop en die Kerk)
DIE REG VAN DIE KINDERDOOP (deel 4: Die Kinderdoop en die Kerk) deur ds. Joh. Jansen Uitgegee deur die Deputate vir Evangelisasie lektuur [Nota: In my onlangse leeswerk oor verbond en doop het ek op hierdie boekie afgekom oor die kinderdoop en deel dit graag. In die teks het ek hier en daar klein vertaling-aanpassings... Continue Reading →
Die Reg van die Kinderdoop (deel 3: Die kinderdoop en die besnydenis)
DIE REG VAN DIE KINDERDOOP (deel 3: Die kinderdoop en die besnydenis) deur ds. Joh. Jansen Uitgegee deur die Deputate vir Evangelisasie lektuur [Nota: In my onlangse leeswerk oor verbond en doop het ek op hierdie boekie afgekom oor die kinderdoop en deel dit graag. In die teks het ek hier en daar klein vertaling-aanpassings... Continue Reading →
Die Reg van die Kinderdoop (deel 2: Die Kinderdoop en die geloof van die kinders)
DIE REG VAN DIE KINDERDOOP (deel 2: Die Kinderdoop en die geloof van die kinders) deur ds. Joh. Jansen Uitgegee deur die Deputate vir Evangelisasie lektuur [Nota: In my onlangse leeswerk oor verbond en doop het ek op hierdie boekie afgekom oor die kinderdoop en deel dit graag. In die teks het ek hier en... Continue Reading →
Die Reg van die Kinderdoop (deel I: Die Kinderdoop en die Skrif)
DIE REG VAN DIE KINDERDOOP (deel I: Die Kinderdoop en die Skrif) deur ds. Joh. Jansen Uitgegee deur die Deputate vir Evangelisasie lektuur [Nota: In my onlangse leeswerk oor verbond en doop het ek op hierdie boekie afgekom oor die kinderdoop en deel dit graag. In die teks het ek hier en daar klein vertaling-aanpassings... Continue Reading →
Die belofte van die Genadeverbond
- Wat is die verbond ? - Wat is die doop ? - Wie behoort aan die genadeverbond ? - Wie deel aan die belofte van die genadeverbond ? Dit is vrae wat deur die eeue mee geworstel is vanuit die Skrifte oor die verbond. In die 20ste eeu het hierdie en ander sake in... Continue Reading →
Die Bybelse gronde vir die Kinderdoop & Preek: Moet ons kinders ook gedoop word ?
Hier onder plaas ek 'n opsomming in Afrikaans van prof. Herman Hoeksema (PRCA) se artikel, The Biblical Ground for the Baptism of Infants (let wel: vir sy spesifieke eksegese en verklaring, sien die volledige artikel in die skakel. Hier is die Afrikaanse vertaling beskikbaar: Die Bybelse Gronde vir die Kinderdoop). Daarna volg 'n preek van ds. Cobus Rossouw na aanleiding... Continue Reading →
PRTJ, November 2012 – Herman Bavinck
Die PRTJ van November 2012 is aanlyn hier beskikbaar: PRTJ November 2012 Die uitgawe fokus op Herman Bavinck, en veral sy Gereformeerde Dogmatiek. Drie belangrike temas word aangespreek: - Bavinck se lewe en teologie oor die algemeen - Bavinck se verbondsleer - Bavinck se siening van die algemene genade Dit wil vir my voorkom, dat... Continue Reading →
‘n Paar teologiese opvattings van Dirk Postma (1818-1890)
[Hierdie blog-artikel kan ook hier gelees word in PDF formaat: https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/07/teologiese-opvattings-van-dirk-postma2.pdf%5D Inhoud: Inleiding 1. Die sin van die Skrif 2. Bybel en wetenskap 3. die skeppingsdae 4. die ouderdom van die aarde 5. die gebruik van die burgerlike wette vandag 6. Die rusdag 7. die Skrif oor die feesdae 8. Uitverkiesing en Verbond Inleiding Dirk Postma... Continue Reading →