Verjaarsdag: 28 September 2011

Hier is ek, op my verjaarsdag, in Windhoek in 'n restaurant besig om my verjaarsdag te vier.  Vir die wat nie weet nie, ek is vir 10 dae in Nam (nie Vietnam nie, maar Nam-ibia), om Woord- en sakramentsbediening te doen by twee gemeentes (GK Aranos en GK Khomas Hochland).  Ek beplan om DV as... Continue Reading →

My nuwe hemp

Met al die dogters waarmee ek geseën word: Sal ek vir my hierdie hemp moet kry ! :  Hier is een van my manskappe wat my gaan help 'skiet': So, jongmanne wees gewaarsku:

Buks: 21 Januarie 2002 – 26 Mei 2010

Die wat ons gesin al die afgelope 8 jaar ken, weet wie Buks is.  Ou Buksie is ons gesin se worshond, wat ons in 2002 gekry het toe ons in Potch gebly het vir my teologiese studies.  Buks het soos 'n 'ouboet' grootgeword saam met al die kinders, van Joanette tot my jongste seun, Berto, en... Continue Reading →

De la Rey, De la Rey …

... goed, goed, hy is nou nie 'n de la Rey in naam nie, maar hier is hy op sy perd besig om die boerinne te lei: En die gevolg van al die perdry: Maar kleinsus vang 'n skoonheidslapie: En toe sy goed uitgerus is, gesels sy lekker met haar mooi Mamma: Nou die dag toe... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑