Posted by: proregno | July 7, 2010

Gesinsfoto’s Mei/Junie 2010

Ons nuwe waghond ... 'wag' om opgevreet te word !

 

Ons nuwe 'papegaai' op my skouer

Slangfontein Jagplaas (30km duskant Ellisras)

 

Mooie ou bosveld

Dorothea, Berto en Hilke by die jagplaas

Joanette by die jagplaas se dam

Die 'grootwildjagter' het niks geskiet nie

Braaiplek by die jagplaas

Lekker kuier om die vuur

Etenstyd

Dorothea en Hilke

Son sak in die Bosveld

Berto word nou vinnig groot

My rykdom


Responses

  1. Ai, hoe verlang ek nou na die bosveld! Ek het in Marken se wereld groot geword, ook daar skool gegaan vir ‘n ruk. My Oupa het op die plaas Buuren, tussen Marken en Baltimore geboer.
    Groete!
    Fanie

    • Hallo Fanie, nou dat jy dit noem, my pa het toe ek ‘n jong seuntjie was koelkaste en lugreëling vir baie boere in daardie omgewing ingesit (veral in Steenbokpan se rigting). So het ek as jong seuntjie heelwat van die bosveld gesien as ek saam my pa gaan ‘werk’ het.

  2. Gaaf om so weer die gesin te sien.

  3. Gustav, ek vang die skimp … dit is weer tyd om lekker saam te kuier.

  4. Slabbert, wat ‘n rykdom het jy nie!
    Jagfoto’s laat my dink aan Hoeksfontein jagplaas naby Pearston (tussen Somerset-Oos en Graaf Reinett). Bestuur deur Bennie van Nierkerk (sy pa se plaas). Dis net meer bergagtig. Het self al bietjie daar deurgery met 4×4.

    Ek self woon in Uitenhage.

  5. Hallo Gideon, goed om jou ook te ontmoet. Watter gemeente is jy daar in Uitenhage ? Het nog net deur jou wêreld gery, maar ken dit nie eintlik nie.

    Ekself is glad nie ‘n groot jagter nie, maar is wel lief vir die veld. My skoonpa en een swaer, is groot jagters, behoort aan al die jagverenigings, ens. Ons as gesin hou daarvan om saam te gaan veral vir die kuier, en so nou en dan probeer ek ook iets raakskiet.

    Vir die wat die SA Jagtersvereniging se tydskrif kry, kyk in die Julie uitgawe, daar is ‘n artikel van my skoonpa (Hilko Lubbinge) en een van ons familie se eerste jagekspidisies.


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Categories

%d bloggers like this: