Posted by: proregno | January 26, 2010
Gesinsfoto’s – 2010.01.26

"Ek vang 'n skoonheidslapie sodat ek eendag so mooi soos my pa kan lyk"

Die hele Le Cornu familie, honde en al.

Ma en jongste dogter.

Berto bekyk die kamera

"Hallo, hier is ek saam met my ma en pa"

"Ek het ouma Nannie se neus ge-erf, en is trots daarop!"

Buks, my 'oudste seun' (2003- ) het ook in Januarie verjaar. In hondejare is hy nou 56 jaar oud en sy grys hare wys dit.
Ons het vir Buks gesing:
‘Happy birthday to you,
happy birthday to you,
you look like a monkey,
and you smell like one too ! “
Like this:
Like Loading...
Related
Leave a Reply