Gesinsnuus: Berto en die drie beertjies

1. Die Nuwe Hervorming en die drie beertjies

Nou ja, as die Nuwe Hervormers (verkeerdelik) meen hulle het die reg om die Evangelies (en die res van die Bybel) te lees en te vertel soos hul wil, kan my ou seun van 3 jaar (Berto) seker ook die storielyn van ‘die Drie Beertjies’ so ‘bietjie’ verander, of hoe ?

Luister hier na Berto se weergawe van die drie beertjies, of was dit twee, of vyf of sewe ?

Aanbieder: pa

Verteller: Berto

2. Horlosie in die sak

Ons het vorige week so bietjie in die Bosveld gekuier, luister hier na ons gesinspoging om “Horlosie in die sak” (van die Alabama Studente Geselskap) te sing.

Die ‘koor’ bestaan uit: Berto (bas), dogters (alte) en pa (voorsanger, soms ‘n bas, soms ‘n alt, soms lekker deurmekaar).

(ns. wees geduldig, dit vat so rukkie vir die mp3 leêr om af te laai en te begin speel).

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: