NA U VERMOË: 'n Woord oor Bybelse Opvoeding van Ons Kinders deur ds. L.H. (oom Lammert) Stavast INHOUD VERANTWOORDING I DIE BYBEL OOR ONS KINDERS II ONS DOOPBELOFTE III HUISGODSDIENS IV HOE, WAT, WANNEER? V DIE HUISKATKISASIE VI HELPENDE HANDE VII SAAM KERK TOE VIII OOK DIE SKOOL IX LEWE UIT DIE BYBEL X ONTHOU... Continue Reading →
PREEK: Jesaja 8:18 – Die verbondsdoop is vir ons tot ‘n getuienis van Christus se getrouheid aan sy kerk, ook in 2026, en daarom kan ons as gesinne en kerke dankbaar gehoorsaam wees midde ‘moeilike tye’
GEPREEK TYDENS DIE VERBONDSDOOP VAN HFP (Frederik) Kruger, verbondskind van Hein en Hannelie Kruger op 18 Januarie 2026, GK Waterberg Lees: Jesaja 8:1-20 & 1 Tim. 2:8-15 Teks: “18Hier is ek en die kinders wat die Here my gegee het—tot tekens en sinnebeelde is ons in Israel, vanweë die Here van die leërskare wat op die... Continue Reading →
Die WARE emansipasie van die vrou én die man en die kinders … nodig vir ons tye!
Die WARE emansipasie van die vrou én die man en kinders... is nodig vir ons tye! Die ware emansipasie (van man, vrou en kinders! - slc) is emansipasie van sonde en die gevolge daarvan. Dit behels in die eerste plek vrymaking van alle valse dogmas of bygelowe, soos in die voorgaande aangestip en bespreek." -... Continue Reading →
Kuisheid voor die Huwelik: ons roeping en oproep vandag
Kuisheid voor die Huwelik: ons roeping en oproep vandag Inleiding Hierdie werk van prof. Paul de Bruyn is nog net so aktueel as die dag wat dit gepubliseer is (1974), en dalk vir ons tye nog meer, soos ons geslag ook al meer die tye van Rom. 1:26-32 en 2 Tim. 3 in ons tye... Continue Reading →
PREEK TYDENS AFLEGGING VAN BELYDENIS VAN GELOOF (Jesaja 54:10,13)
PREEK TYDENS AFLEGGING VAN BELYDENIS VAN GELOOF (Jesaja 54:10,13) Lees: Jesaja 54 Fokusverse: “Want berge mag wyk en heuwels wankel, maar my goedertierenheid sal van jou nie wyk en my vredeverbond nie wankel nie, sê die Here, jou Ontfermer. ... En al jou kinders sal deur die Here geleer wees, en die vrede van jou... Continue Reading →
Die Christelike huisgesin: HOOFSTUK 5: Die huisgesin in die Nuwe Testament
DIE CHRISTELIKE HUISGESIN HOOFSTUK 5: Die huisgesin in die Nuwe Testament Herman Bavinck [Vertaal deur J. Coetzee en verder verwerk deur S. Le Cornu uit die oorspronklike, Het Christelijk Huisgezin (Kampen: J.H. Kok, 1908), beklemtonings en sommige opskrifte bygevoeg. Meer inligting oor Bavinck (1854-1921) kan hier bekom word: http://hermanbavinck.org/ Van sy werke kan hier, Paideia... Continue Reading →
Die Christelike huisgesin: HOOFSTUK 4: Die huisgesin onder Israel
DIE CHRISTELIKE HUISGESIN HOOFSTUK 4: Die huisgesin onder Israel Herman Bavinck [Vertaal deur J. Coetzee en verder verwerk deur S. Le Cornu uit die oorspronklike, Het Christelijk Huisgezin (Kampen: J.H. Kok, 1908), beklemtonings bygevoeg. Meer inligting oor Bavinck (1854-1921) kan hier bekom word: http://hermanbavinck.org/ Van sy werke kan hier, Paideia Press, en hier, Neo-calvinisme, afgelaai word]... Continue Reading →
Die Christelike huisgesin: HOOFSTUK 3 (deel 2): Die huisgesin onder die volke na die sondeval – ewolusionistiese konstruksies
DIE CHRISTELIKE HUISGESIN HOOFSTUK 3 (deel 2): Die huisgesin onder die volke na die sondeval - ewolusionistiese konstruksies Herman Bavinck [Vertaal deur J. Coetzee en verder verwerk deur S. Le Cornu uit die oorspronklike, Het Christelijk Huisgezin (Kampen: J.H. Kok, 1908), beklemtonings bygevoeg. Meer inligting oor Bavinck (1854-1921) kan hier bekom word: http://hermanbavinck.org/ Van sy... Continue Reading →
Boekbekendstelling: Live in the Covenant
Boekbekendstelling LIFE IN THE COVENANT in Family, Church and the World by rev. Wilbur Bruinsma Met erkenning aan RFPA uitgewers plaas ek die volgende inligting: NEW RELEASE God said to Abraham, “I will establish my covenant between me and thee and thy seed after thee in their generations for an everlasting covenant, to be a... Continue Reading →
Die Christelike huisgesin: HOOFSTUK 3 (deel 1): Die huisgesin onder die volke na die sondeval
DIE CHRISTELIKE HUISGESIN HOOFSTUK 3 (deel 1): Die huisgesin onder die volke na die sondeval Herman Bavinck [Vertaal deur S. Le Cornu uit die oorspronklike, Het Christelijk Huisgezin (Kampen: J.H. Kok, 1908). Meer inligting oor Bavinck (1854-1921) kan hier bekom word: http://hermanbavinck.org/ Van sy werke kan hier, Paideia Press, en hier, Neo-calvinisme, afgelaai word] Vorige inskrywings:... Continue Reading →