DIE ONTSTAAN VAN DIE ‘In die Skriflig’ (IDS) GEREFORMEERDE TEOLOGIESE TYDSKRIF (1966): Die fondamentele karakter van alle ware bybels-gereformeerde teologie

IN DIE SKRIFLIG SE ONTSTAAN (1966) Die fondamentele karakter van alle ware bybels-gereformeerde teologie Sien die volledige eerste uitgawe hier: IDS VOL 1, NO 1 (1966) Inhoud: - Redaksioneel - Die nuwe moraal, S. P. van der Walt - De Heilige Schrift al Woord Gods, R. H. Bremmer - Boekbespreking: Dr. G.C. Berkhouwer. Dogmatische Studiën.... Continue Reading →

GKSA TEOLOGIESE OPLEIDING: dit moet Skriftuurlik en Gereformeerd ‘In U lig’ teologie wees, nie mensgesentreerde NWU teologie nie

GKSA teologiese opleiding: dit moet Skriftuurlik en Gereformeerd 'In U lig' teologie wees, nie mensgesentreerde NWU teologie nie In U Lig sien ons die lig - Ps. 36:10 "Die bevinding van die Deputate-rapport aan die Nasionale Sinode (GKSA) was dat die Hollandse stuk (van die Gereformeerde Kerken in Nederland) 'Over mensen die homofiel zijn', geheel... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑