GKSA sinode 2012: 12 Januarie (VIDA dag)

17h45: ek groet van die sinode. Baie dankie vir almal wat deelgeneem het.  In die besonder dankie vir Leendert van Oostrum wat sy Vodafone 3G vir my geleen het, dit het my taak baie vergemaklik.  Ek groet met die volgende prent waaroor ons elkeen biddend verootmoedigend nederig moet besin, in die lig van Josh.24:15, 17h00:... Continue Reading →

GKSA sinode 2012: AD 11 Januarie

18h00: vergadering gaan afsluit vir die dag, al die afgevaardiges gaan nou saam die rektor eet. Die voorsitter wys daarop dat die lang reses was vanweë drie ordevoorstelle wat ingekom het hoe om al die VIDA sake saam te hanteer more.  Tans word daaraan gewerk om te poog om een ordevoorstel more-oggend vir die vergadering voor... Continue Reading →

GKSA sinode 2012: AD Dinsdag 10 Januarie

19h40: sinode verdaag vir kommissiewerk, gaan more-oggend weer aan om 08h00. 19h10: Pous Leo noem dat daar 154 miljoen beskikbaar is vir 274 lede.  Na hierdie sinode is dit dalk vir 273 lede ... 19h05: art.17.2 oor pensioensfonds is nou op die tafel.  Daar is 'n klompie vrae. 19h00: nota - dankie vir die wat saamgesels in... Continue Reading →

GKSA sinode 2012: AD 9 Januarie 2012

21h00: sinode verdaag, vergader weer more-oggend vanaf 08h00. Hier is die program vir more (met dank aan ds. Hennie van Wyk via gerefkerke poslys): Opening Dr ME Schalekamp Ordekommissie/Order Commission Rapport 1 Deputate Ekumenisiteit Buitel - Alg/Report 1 Deputies Ecumenicity Abroad- Gen Rapport 2 Deputate Ekumenisiteit Buitel - Ned/Report 2 Deputies Ecumenicity Abroad- Neth Rapport... Continue Reading →

Waarom daal die lidmaatgetalle in die susterskerke ?

Ek het onlangs 'n skrywe ontvang van 'n mede-lidmaat wat deel is van die GKSA kerkverband, wat vir my statistieke aangestuur het oor die krimpende lidmaatgetalle in die GKSA en NGK, asook die min teologiese studente wat beskikbaar is.  Hy deel ook sy besorgdheid oor die dooplidmate wat verminder, maar ten einde lê die groot rede vir die skrywer in die afname van... Continue Reading →

Om met die gesonde leer te vermaan

Titus 1:9  9 een wat vashou aan die betroubare woord wat volgens die leer is, sodat hy in staat kan wees om met die gesonde leer te vermaan sowel as om die teësprekers te weerlê. In ‘n vorige skrywe het ek verwys na dr. GPL vander Linde[1] van die GKSA se broederlike vermaning en teregwysing... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑