VIR WIE IS DIE NAGMAAL INGESTEL? VIR HULLE WAT MEEN HULLE HET GEEN SONDE NIE OF HULLE WAT HUL SONDE KEN EN DAARVAN AANHOU BEKEER? HK Sondag: 30 - VRAAG EN ANTWOORD: 81 Vraag: Wie moet na die nagmaalstafel van die Here kom? Antwoord: Hulle wat vanweë hulle sondes 'n afkeer van hulleself het, maar... Continue Reading →
DR. WILLIE JONKER OOR HOMOSEKSUALISME IN SY ROMEINE KOMMENTAAR: DIE VERANDERINGS VAN 1969 NA 1998?
DR. WILLIE JONKER OOR HOMOSEKSUALISME IN SY ROMEINE KOMMENTAAR: DIE VERANDERINGS VAN 1969 NA 1998? 26 Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; 27 en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met die vrou laat vaar... Continue Reading →
Preek: Niks om oor ‘gay’ te wees nie! (Rom. 1:22-25)
Inleidend: Die tye waarin ons lewe Ek plaas ‘n preek van ds. Gustav Opperman, oor Romeine 1:22-25, hier onder. Die afgelope week was daar in die media, verskeie berigte, wat wys op die tye waarin ons lewe. Ja, dit is eintlik niks nuuts nie, sien bv. 2 Tim. 3, maar dit wys op die aanslae... Continue Reading →
Wanneer ‘geslag nie meer saak maak nie’: van VIDA na homoseksualisme na pedofilie
Wanneer 'geslag nie meer saak maak nie': van VIDA na homoseksualisme na pedofilie Inleiding Ja, wanneer God se skeppingsorde, dat Hy man en vrou geskape het (Gen. 1 en 2; Matt. 19:1-12), nie meer saak maak nie, dan volg die een dwaling na die ander, van kwaad na erger (Op. 22:11). Alles is op die... Continue Reading →
Wie diskrimineer teen LGBTQI+? ‘Ons’ of die HERE, die Skepper en Verlosser van man en vrou?
Wie diskrimineer teen LGBTQI+? 'Ons' of die HERE, die Skepper en Verlosser van man en vrou? Dr. Nadia Marais, skryf in 'n artikel op die eKerkbode webblad, getiteld: Jesus diskrimineer nié, onder andere, as volg (beklemtonings bygevoeg): “Ons diskrimineer beide op grond van seksuele oriëntasie én op grond van gender wanneer ons selfdegeslagverhoudings verbied in die... Continue Reading →
‘n Paar opmerkings oor die sodomie debat en gesprekke
'n Paar opmerkings oor die sodomie debat en gesprekke Daar is heeltyd, maar veral die laaste tyd weer 'n stortvloed van artikels in die media wat die pro-sodomie agenda bevorder. Dit word letterlik en figuurlik in ons keelgatte afgedwing. Die doel is nie net dat hierdie agenda geakkomodeer moet word as nog 'n lewenstyl (eintlik... Continue Reading →
Wanneer verdwyn die simbole van manlikheid en vroulikheid?
"SYMBOLS OF MASS GENDER DISCRIMINATION" ? Wanneer gaan hierdie sogenaamde "symbols of mass gender discrimination" ook in ons land begin verdwyn, of teen 'gediskrimineer' word, soos in die res van die wêreld al meer plaasvind, en vervang word deur hierdie een? "... omdat hulle, alhoewel hulle God geken het, Hom nie as God verheerlik of... Continue Reading →
Frits Gaum se kritiek teen Adrio König se nuwe boek oor Paulus
KRITIEK OP KöNIG SE NUWE BOEK OOR PAULUS Frits Gaum se (baie) kort resensie van Adrio König se nuwe boek oor Paulus, kan hier gelees word: Adrio König doen dit weer Gaum se "een puntjie van kritiek" op die boek: "Verbasend genoeg bespreek König die kwessie van selfdegeslagseks - waaroor Paulus in 'n sekere konteks... Continue Reading →
‘n Post(moderne) Sadduseër se verwerping van die huwelik as ‘n instelling van God
'n (Post)moderne Sadduseër se verwerping van die huwelik as instelling van God "‘n Huwelik is die lewenslange verbintenis tussen een man en een vrou,” het die NG Kerk se algemene sinode onlangs “bevestig”. Dit laat die interessante vraag ontstaan: Waar kom hierdie opvatting vandaan? Want dit is gewis nie ’n Ou Testamentiese opvatting nie! ... Op grond... Continue Reading →
As die huweliksfondamente (weer) omgegooi word (Ps.11:3)
AS DIE HUWELIKSFONDAMENTE (WEER) OMGEGOOI WORD Die nuutste aanslag, na die onlangse spesiale sinode van die NG Kerk, is deur dr. Chris Jones (Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch), onder die opskrif, Daar is nie 'n Bybelse huwelik nie. Dr. Jones skryf onder andere: "Daar is nie 'n enkele woord in die Bybel wat die toegewyde verbondsliefde... Continue Reading →