https://www.youtube.com/shorts/wU8f5eoMj10 REGISTRASIE: https://www.gkdaspoort.co.za/konferensieVERDERE NAVRAE: Ds. Kosie Henning 079 913 6466 PRO REGNO BOEKETAFEL GAAN OOK DAAR BESKIKBAAR WEES Sien solank die boekelyste hier: Pro Regno Boeke
IN U LIG KONFERENSIE 2025: LESINGS BESKIKBAAR (TEMA: Kerk van Christus wees in die 21ste eeu!)
IN U LIG KONFERENSIE 2025: LESINGS BESKIKBAAR TEMA: Kerk van Christus wees in die 21ste eeu! Datum plaasgevind: Saterdag, 1 Februarie DV 2025 Plek: h/v Topaz- en Pewter plek, Carletonville (Kaolinstraat 157) OORSIG: die sprekers het in die lig van die tema, onder andere die volgende vrae en sake aangeraak: ons roeping as plaaslike kerk... Continue Reading →
IN U LIG KONFERENSIE 1 FEBRUARIE 2025: Kerk van Christus wees in die 21ste eeu!
DIE GEREFORMEERDE KERK CARLETONVILLE BIED AAN “IN U LIG” 2025 Konferensie TEMA: Kom! Laat ons aanhou Kerk van Christus wees in die 21ste eeu! Datum: Saterdag, 1 Februarie DV 2025 Plek: h/v Topaz- en Pewter plek, Carletonville (Kaolinstraat 157) Let wel, al die sprekers gaan bogenoemde tema aanspreek, ook onder andere die volgende vrae en... Continue Reading →
TOTIUS OOR DIE WESE VAN KERK WEES: DIE VERBORGENHEID VAN DIE GODSALIGHEID WAAROOR ONS BLY IS! (1 TIM. 3:16)
TOTIUS OOR DIE WESE VAN KERK WEES VIR BEIDE DIE PLAASLIKE KERK EN KERKVERBANDE: DIE VERBORGENHEID VAN DIE GODSALIGHEID WAAROOR ONS BLY IS! (1 TIM. 3:16) [Hierdie sinodale openingswoord is deur Totius uitgespreek by die aanvang van die Sinode op 24 Januarie 1945, in die Gereformeerde Kerk Potchefstroom.] Lees: Ps. 122 en 1 Tim. 3:1-16.... Continue Reading →
WAAROM NEEM KERKE EN KERKVERBANDE ONBYBELSE BESLUITE?
WAAROM NEEM KERKE EN KERKVERBANDE ONBYBELSE BESLUITE? Daar kan baie redes wees, maar een van hulle is: "Die vrees vir die mens span ’n strik; maar hy wat op die HERE vertrou, sal beskut word." (Spr. 29:25) Ja, vrees vir mense, en geen vertroue en vrees vir God nie. Die NGK sien dat die wêreld... Continue Reading →
REFORMASIE 500: DIE KERKHERVORMING (1517-2017)
DIE KERKHERVORMING deur prof. Bouke Spoelstra [Bron: Beknopte Kerkgeskiedenis vir Katkisasie] Agtergrond. Die Germaanse stamme het teen die 6de eeu die Romeinse Ryk laat verkrummel. Hierdie blanke barbare het daardeur met die Christendom sowel as met die ou klassieke beskawing van die Grieke en Romeine in aanraking gekom. Die gees van hierdie twee, die Christendom... Continue Reading →
Die Kerk (12) – Die Kerk in die Brief aan die Filippense
DIE KERK IN DIE BRIEF AAN DIE FILIPPENSE deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) Ons vind die Kerk orals in die Nuwe Testament. En al word in die brief aan die Filippense die woord "kerk" nie genoem nie, tog vind ons ook in hierdie brief duidelik... Continue Reading →
Die Kerk(11) – Die Kerk en die Drie-eenheid
DIE KERK EN DIE DRIE-EENHEID deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) Paulus noem die Kerk 'n verborgenheid (Efese 5). Hy wys dan op die huwelik. In Efesiërs 1:21-23 verduidelik hy wat die eenheid tussen Christus en die gelowiges is. In hoofstuk 1:20 wys Paulus op... Continue Reading →
Die Kerk (10) – Die vervolging van die kerk
DIE VERVOLGING VAN DIE KERK deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) Heerlikheid en vernedering Ons moet nog besondere aandag gee aan die lofsang van Simeon(Lukas 2:25-35). Uit hierdie lofsang kan ons ook leer hoe dit is met die Kerk. Simeon besing twee dinge van daardie... Continue Reading →
Die Kerk (9) – Die begin van die kerk in die Nuwe Testament
DIE BEGIN VAN DIE KERK IN DIE NUWE TESTAMENT deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) Die Kerk is nie 'n werk van die mense nie, maar 'n wonderwerk van die Here. Ons kan dit vergelyk met 'n boom. 'n Boom is ook 'n werk van... Continue Reading →