3 Preke oor die 7de gebod en ons heiligmaking

  1. Dissipelskap en ons huwelik, ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Teks: Markus 10:1-12 "Geliefdes by Mark 10:1-12 kan mens dit nie mis nie. Dit gaan hier oor iets wat in kerk en samelewing baie gebeur. Want dit gaan oor egskeiding-en-weer-trou. Die Fariseërs begin daaroor praat in vers 2. En in vers 10-12 praat Jesus... Continue Reading →

Kategismuspreek: Christus en my verhouding

deur ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees Efesiërs 5:22-33 HK Sondag 41 108  Vraag:  Wat leer die sewende gebod ons? Antwoord:  Alle onkuisheid is deur God vervloek , en daarom moet ons dit hartgrondig haat.  Daarenteen moet ons kuis en ingetoë lewe sowel binne as buite die huwelik. 109  Vraag:  Verbied God in hierdie gebod... Continue Reading →

Preek: Luk.14:25-30 – Dit sal jou alles kos !

                    Dit sal jou alles kos                                         deur dr. Steven J. Lawson [met dank aan Marianne Elsenaar (Brandfort) vir die vertaling.  Die oorspronklike preek kan hier geluister word: It will cost you everything] Wel, wat ‘n spesiale plek is hierdie nie, om vandag saam met so baie eensgesinde broers en susters te wees, om te hoor wat... Continue Reading →

Skrifoordenkings en Bybel leesplanne vir 2014

1. Skrifoordenkings Vir die wat belangstel, ek stuur daagliks (behalwe Sondae) per epos, die volgende Skrifoordenkings uit (as u wil inteken (stuur ‘n boodskap na proregno@gmail.com met die subject ‘Skrifoordenkings’): a. Afrikaanse Skrifoordenkings van ds MJ Booyens (GKSA) vanuit die Evangelie volgens Johannes (ons is reeds by Johannes 8): http://www.enigstetroos.org/pdf/BooyensMJ_ElkeDagInDieLig.pdf b. Engelse dagstukkies oor die Heidelbergse Kategismus asook algemene Skrifoordenkings... Continue Reading →

Preek: Psalm 11 – Omgekeerde fondamente: God sien en God oordeel

Preek: Psalm 11 Omgekeerde fondamente              GK Matlabas 2013-12-22 Lees Psalms 10,11 en 12 Teks Ps. 11:3 As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen? Psalms: 138:1,2; 138:3,4; 68:3; 68:9; 68:15,16. Tema: God sien en God oordeel Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Geliefdes, Ons het gisteroggend 'n geliefde lidmaat begrawe ... die slagoffer van 'n... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑