Preek 4: Rom.14:10-12 Eenheid van die kerk en hantering van verskille

open_bible

Lees: Romeine 14:1-12

Fokusgedeelte: v.10-12

Prediker: ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort)

Geliefdes, wanneer Paulus in vers 10 sê:

“Maar jy, waarom oordeel jy jou broeder?

Of jy ook, waarom verag jy jou broeder?”

dan kom Paulus terug by sy eerste twee opdragte in vers 3.

Bewys:

Want hoor wat sê Paulus in vers 3. Hy sê:

“Hy wat eet, moet hom wat nie eet, nie verag nie;

en hy wat nie eet, moet hom wat eet, nie oordeel nie …”

Hoor u die ooreenkoms?

In vers 3 en vers 10 gaan dit daaroor

dat ons mekaar nie moet oordeel nie en verag nie.

So, nadat Paulus in vers 5 waar ons verlede week was

die derde opdrag gegee het van: “Laat elkeen in sy eie gemoed ten volle oortuig wees”,

en toe in vers 6-9 die maatstaf gegee het van hoe elkeen oortuig moet word,

kom hy nou in vers 10-12 terug by opdrag een en twee

van moenie mekaar veroordeel en verag nie. …

Hier is die volledige preek: Rom 14.10-12 ds. cobus rossouw

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: