Nr.1 Gedenk julle voorgangers Hebr.13:7

Nr.1: Gedenk julle voorgangers, Totius Hebr.13:7 Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na. Deur allerlei aanslae van "ons doodsvyande, die duiwel, die wêreld en ons eie sondige natuur" (HK antw.127), is die gevaar daar dat die gelowige mismoedig en teneergedruk kan raak.  As... Continue Reading →

Losheid in leer, losheid in lied

Totius en Cachet het in die begin van die 20ste eeu in hul boekie, Waarom sing die Gereformeerde Kerk alleen Psalms, geskryf: "Ja, die geskiedenis het meer om te bewys. Haar onwraakbare getuienis is dat geen kerk streng gereformeerd gebly het, wat die gesange gebruik het nie. Daar was steeds 'n wisselwerking. Die losheid in... Continue Reading →

AFRIKANER STUDIEBYBEL

Prof. Johan Bosman van die Afrikaanse Protestantse Akademie in Pretoria (http://www.apa.ac.za/), skryf as volg: "Dit is nou al ‘n geruime tyd dat ek besig is met die gedagte van ‘n “AFRIKANER STUDIEBYBEL”.  Waaroor gaan die gedagte?  Wel ek is van mening dat die Ou StateBybel met sy verklarende aantekeninge, na regte die Afrikaner se historiese volksbybel en studiebybel is.... Continue Reading →

TEOKRASIE EN TEONOMIE BY DIE ZAR, TOTIUS, CALVYN EN DIE OUTENTIEKE REFORMATORIESE KONFESSIES

      Teokrasie en Teonomie in die ZAR, by Totius, by Calvyn en die outentieke Reformatoriese belydenisskrifte van die 16/17de eeu  Sien hierdie onderwerpe aangespreek, waaruit dit blyk dat die gedagte van teokrasie en teonomie nie vreemd is aan ons kerk- en volksgeskiedenis nie, hier: https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/02/teokrasie-en-teonomie1.pdf Hier is 'n paar aanhalings: 1. In die De Jure prokureurs-tydskrif (April 1977), word daar soos... Continue Reading →

Calvinisme as wortel van ons volksbestaan

Hendrik Gerhardhus Stoker (1899 – 1993), gebore in Johannesburg in die ZAR (Suid-Afrika), was ‘n Calvinistiese filosoof wat aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir CHO) gedoseer het, en was as lidmaat van sy gemeente, verbonde aan die GKSA.  Hy is deur ‘n wêreldbekende apologeet, dr. Cornelius van Til van die VSA, beskou... Continue Reading →

Verbondseminaar 2000 – Christus en Kultuur

In die jaar 2000 het die Esra Instituut (toe nog onder die naam "Instituut vir Christus en Kultuur Studies) 'n seminaar gehou met "Christus en Kultuur" as onderwerp.  Daar is ook 'n boekie onder dieselfde titel gepubliseer, wat intussen uitdruk gegaan het. Die lesings wat daar gehou is, is nogsteeds baie relevant vir die tye... Continue Reading →

Pro Regno nr.11 – Die kerklied

Sien hier: pr 2010.01.05 nr.11 Tema: 5 Artikels oor die kerklied Inhoud - Inleiding … 1 - Totius oor die lied in die kerkgeskiedenis (vroeë kerk, reformasie, dordt, Nederland) … 2 - Totius oor die vrye kerklied (Gesange) … 9 - Totius en die Skrifberymings … 17 - Die kerklied in die presbiteriaanse wêreld …... Continue Reading →

Vir wie het Christus gesterwe ?

EC Skea, Waverley skryf in die Kerkblad van Oktober 2008: Het Christus net die skuld vir die uitverkorenes betaal? – Ek verwys na my vorige brief (DK Junie 2007) in dié verband, wat weens sy lengte nie geplaas is nie, en u antwoord (DK Maart 2008). Ek het gehoop dat ander sou reageer op die... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑