DIREKTE VERTALING (2020 VERTALING): WAT WAS DIE OU TESTAMENTIESE WERELDBEELD? Uit: Die Bybel, 2020 vertaling met hoofletters, p. 384. Bybelgenootskap van Suid-Afrika. " 'n Lewens- en wรชreldbeskouing is โdie geheel van antwoorde op fundamentele vrae aangaande God (of wie of wat ook al afvallig in die plek van God gestel word), mens en wรชreld en hul onderlinge... Continue Reading →
Preek: Wie sรช jy/julle is Ek? (Belydenis van geloofaflegging), Matt. 16:15
Preek: Wie sรช jy/julle is Ek? (Belydenis van geloofaflegging: Doret Le Cornu) Ma Dorothea, Doret en Ouma Jannetta tydens die geleentheid van Doret se aflegging van haar belydenis van geloof (โ... en as ek my herinner die ongeveinsde geloof wat in jou is, wat eers gewoon het in jou grootmoeder Loรฏs en in jou moeder... Continue Reading →
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Die Messiaanse siening van die DV, spesifiek die Psalms, nog steeds ‘n groot probleem
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling) Die Messiaanse siening van die DV, spesifiek die Psalms, nog steeds 'n groot probleem Die Direkte Vertaling (DV) sal amptelik einde November bekendgestel word. Vir meer inligting oor hierdie nuutste Afrikaanse vertaling, sien hul webtuiste hier. Sien ook die voorafgaande artikel wat ek geskryf het oor die DV: Die Direkte Vertaling:... Continue Reading →
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 7 – Die volkome God se vleesgeworde en gekrewe Woord is volkome ( 1 Petrus 1:13)
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 7 Die vleesgeworde en geskrewe Woord is volkome (1 Petrus 1:13) Lees: 1 Petrus 1:1-13 Teks: โDAAROM, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome op die genade wat julle deel word by die openbaring van Jesus Christus.โ (1 Petrus 1:13) Tema: NGB artikel 7: Die volkomenheid van... Continue Reading →
Christus en Kultuur by Bavinck: die Calvinistiese vs die Lutherse en anabaptistiese sienings
Christus en Kultuur by Bavinck Die Calvinistiese vs die Lutherse en anabaptistiese sienings Inleiding Die lesing van Bavinck sit uiteen die verskil wat daar is tussen die calvinistiese siening van 'Christus en kultuur', teenoor anabaptistiese en Lutherse sienings met hul 'twee koninkryke' leer.ย Daar is vandag calviniste wat ook hierdie 'two kingdoms theology' (sommige noem... Continue Reading →
GELOWIGES MOET SOEK EN SMAG NA DIE “WARE JAKOB”: NA AANBIDDING IN GEES EN LIGGAAM, SOOS DIE HERE BEVEEL HET
GELOWIGES MOET SOEK EN SMAG NA DIE "WARE JAKOB"ย - NA AANBIDDING IN GEES EN LIGGAAM, SOOS DIE HERE BEVEEL HET โEk wil u Naam aan my broers vertel, in die vergadering U prys. Julle wat die HERE vrees, prys Hom! Al die nakomelinge van Jakob, vereer Hom! Ja, vrees Hom, al die nakomelinge van Israel!... Continue Reading →
Vergenoegdheid is ‘n groot wins – ร Brakel
VERGENOEGDHEID IS 'N GROOT WINSdeur Wilhelmus ร Brakel Maar die godsaligheid saam met vergenoegdheid is 'n groot wins. (1 Tim. 6:6)Nota: Wilhelmus a'Brakel (1635-1711) skryf oor vergenoegdheid in sy De Redelijke Godsdienst, deel 2, hoofstuk 21, wat hier aanlyn beskikbaar is. Die gedeelte hier onder kom uit die Engelse vertaling ("The Christian's Reasonable Service", deel... Continue Reading →
VIDA: As die Skrif losgelaat word, dan ook geen meer kerkorde nie, maar nou wanorde en eiewilligheid wat afgedwing word
VIDA: As die Skrif losgelaat word, dan ook geen meer kerkorde nie,ย maar nou wanorde en eiewilligheid wat afgedwing word Ons leef in 'n wรชreld wat al meer goddeloos en eiewillig raak, waar God se bande al meer afgeruk en verwerp word (Ps. 2). Wat eiewilligheid betref, gaan dit egter nie veel beter in die... Continue Reading →
Die gay agenda en vir wie moet ek stem?
DIE GAY AGENDA EN VIR WIE MOET EK STEM? Ek moet bieg, sedert die geestelike en politieke oorgawe van 1990 en daarna (spesifiek na die referendum van 1992), vir beide geestelike en praktiese oorwegings, is ek nogal baie a-polities, en dit alles terwyl ek glo aan die Koningsheerskappy van Jesus Christus oor alle lewensterreine (1... Continue Reading →
Troupreek: Alle dinge moet die HERE eer, ook ons huwelike (Rom. 11:33-36)
Troupreek: Alle dinge moet die HERE eer,ย ook ons huwelike (Nota: dit was vir my 'n besonderse voorreg om my oudste dogter, Joanette, en haar man, Gideon Smith, die afgelope Saterdag in die huwelik te bevestig. Hier onder volg my preek by daardie geleentheid. Mag dit nie net vir hulle nie, maar ook vir al ons... Continue Reading →