VERGENOEGDHEID IS 'N GROOT WINSdeur Wilhelmus à Brakel Maar die godsaligheid saam met vergenoegdheid is 'n groot wins. (1 Tim. 6:6)Nota: Wilhelmus a'Brakel (1635-1711) skryf oor vergenoegdheid in sy De Redelijke Godsdienst, deel 2, hoofstuk 21, wat hier aanlyn beskikbaar is. Die gedeelte hier onder kom uit die Engelse vertaling ("The Christian's Reasonable Service", deel... Continue Reading →
VIDA: As die Skrif losgelaat word, dan ook geen meer kerkorde nie, maar nou wanorde en eiewilligheid wat afgedwing word
VIDA: As die Skrif losgelaat word, dan ook geen meer kerkorde nie, maar nou wanorde en eiewilligheid wat afgedwing word Ons leef in 'n wêreld wat al meer goddeloos en eiewillig raak, waar God se bande al meer afgeruk en verwerp word (Ps. 2). Wat eiewilligheid betref, gaan dit egter nie veel beter in die... Continue Reading →
Die gay agenda en vir wie moet ek stem?
DIE GAY AGENDA EN VIR WIE MOET EK STEM? Ek moet bieg, sedert die geestelike en politieke oorgawe van 1990 en daarna (spesifiek na die referendum van 1992), vir beide geestelike en praktiese oorwegings, is ek nogal baie a-polities, en dit alles terwyl ek glo aan die Koningsheerskappy van Jesus Christus oor alle lewensterreine (1... Continue Reading →
Troupreek: Alle dinge moet die HERE eer, ook ons huwelike (Rom. 11:33-36)
Troupreek: Alle dinge moet die HERE eer, ook ons huwelike (Nota: dit was vir my 'n besonderse voorreg om my oudste dogter, Joanette, en haar man, Gideon Smith, die afgelope Saterdag in die huwelik te bevestig. Hier onder volg my preek by daardie geleentheid. Mag dit nie net vir hulle nie, maar ook vir al ons... Continue Reading →
Preek: Ps. 117 Alle volke, ook die Afrikanervolk word opgeroep om die HERE te loof en te prys! ( (6 April 1652 – 6 April 2019)
Preek: Ps. 117 Alle volke, ook die Afrikanervolk word opgeroep om die HERE te loof en te prys! (6 April 1652 - 6 April 2019) Lees: Ps. 117 en Matteus 28:16-20 Teksverse: "Loof die HERE, alle nasies! Prys Hom, alle volke! Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die HERE is... Continue Reading →
Preek: Die Doop wys ons daarop dat ons toekoms is in die Here se hande, nie ons hande nie (Ps. 105:5-10)
Preek: Die Doop wys ons daarop dat ons toekoms is in die Here se hande, nie ons hande nie (Ps. 105:5-10) Lees: Psalm 105 Teksverse: “Dink aan sy wonders wat Hy gedoen het, aan sy wondertekens en die oordele van sy mond, o nageslag van Abraham, sy kneg, o kinders van Jakob, sy uitverkorenes! Hy, die... Continue Reading →
Die vertaling van die Statenvertaling kanttekeninge in Afrikaans: Psalm 25
Die vertaling van die Statenvertaling kanttekeninge in Afrikaans: Psalm 25 Die RSB projek (Reformatoriese Studiebybel), in samewerking met GBS (Gereformeerde Bijbelstigting), om die Statenvertaling se kanttekeninge in Afrikaans te vertaal, vorder goed. Ongeveer 41% van die kanttekeninge is reeds vertaal, en die vertaalspan, mederwerkers en redaksie is fluks aan die werk met hierdie projek vir... Continue Reading →
GK Carletonville gemeentekamp, 9-11 Febr. 2018 (Tema: PJW Schutte, medestigter van die GKSA, 1859)
GK Carletonville gemeentekamp, 9-11 Febr. 2018 (Tema: PJW Schutte, medestigter van die GKSA, 1859) Inleiding Ons het tydens 9-11 Februarie, ons gemeentekamp gehou, met bogenoemde titel as tema. Dit was 'n baie lekker geleentheid om saam te kuier, te leer en te speel, tot eer van die Here. Ons dank Hom vir sy voorsienigheid... Continue Reading →
Einddinge: ‘n Paar Afrikaanse teoloë oor die Toekoms van Israel (Rom. 11)
EINDDINGE 'N PAAR AFRIKAANSE TEOLOë OOR DIE TOEKOMS VAN ISRAEL Nota: in aansluiting by die vorige artikel oor die toekoms van Israel, gee ek Totius, WD Jonker, WJ Snyman, PA Verhoef, Hanan Viljoen en Johannes de Koning se sienings hier vir verdere bestudering oor die onderwerp. Totuis se opmerking in sy artikel is belangrik om... Continue Reading →
Reformasie 500: Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn – Romeine 1:16,17
Reformasie 500 Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn Romeine 1:16,17 16 Want ek skaam my nie oor die evangelie van Christus nie, want dit is ‘n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, eerste vir die Jood en ook vir die Griek. 17 Want die geregtigheid van God word daarin geopenbaar uit geloof... Continue Reading →