Sola Scriptura seminaar: 24 September 2014

TEMA God sê - Ouderlinge slegs mans Is God se Woord genoeg ? Datum: 24 September 2014 Plek: Gereformeerde Kerk Rietvallei (Umgenistraat 359 , Pretoria) Tyd: 8:30 vir 9:00 Kontaknommer: 072 342 8528 (Francois van Deventer) Vrywillige donasie: R65-00 (sluit in Boereworsrolle & Filterkoffie) PROGRAM 09:00 Opening Christiaan Jooste 09:15 Hoe weet ons die Bybel... Continue Reading →

Roeping midde tye van swaarkry en stryd

Ongeag hoe moeilik en swaar dit mag gaan, die gelowige sal danksy God se genade in Christus deur die geloof aanhou lewe (Hab.2:4; Rom.1:16,17).  Sien hierdie opmerking van Totius, "Die woord roeping klink soos krygsmusiek in die ore van die Gere­formeerde belyer. Krygsmusiek dien om die stryder in ‘n opgewekte en strydlustige stemming te bring... Continue Reading →

Vernietig ‘n kerk in vier eenvoudige stappe

VERNIETIG 'N KERK IN VIER EENVOUDIGE STAPPE deur Tim Challies [Met dank aan Jaco de Beer wat dit vertaal het. Die oorspronklike skrywe is hier beskikbaar en word hier geplaas met die toestemming van die skrywer.] Vernietig 'n kerk in 4 eenvoudige stappe. ‘n Kort tyd gelede het ek gehoor van 'n kerkgebou in ons buurt... Continue Reading →

Opmerkings oor “Die NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (deel 4: ds. Willem Rabie se beoordeling van die BDV)

  Vorige opmerkings: Deel 1: Die Messiaanse Psalms Deel 2: Brontekste Deel 3: VIDA _____________________________ “Die NT en Psalms: ‘n Direkte vertaling” (afkorting: BDV = Die Bybel: Direkte Vertaling) is beskikbaar by Amazon om afgelaai te word.Dit is ‘n proefvertaling en nog nie die finale vertaling nie. Hierdie proefvertaling bestaan uit: 1. Die Voorwoord 2.... Continue Reading →

Boekbekendstelling: Israëlvisies in beweging

deur Steven Paas Ek deel met u inligting oor 'n nuwe boek wat verskyn het oor die aktuele tema 'Israelvisies', hoe gelowiges na die staat Israel gekyk het deur die geskiedenis en vandag en in die toekoms daarna behoort te kyk.  Daar is vandag natuurlik baie dwalinge en skeeftrekkinge oor hierdie saak, ook in Suid-Afrika,... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑