Bybel en Wetenskap projek in Orania

Bybel-en-Wetenskap stel die Skeppingsleer teenoor die Ewolusie teorie. Die langtermyn projek is om 'n Bybel-en-wetenskap museum op Orania te begin met uitstallings van wetenskaplike inligting oor verskillende vakrigtings. Vir meer ingligting oor hierdie projek en om dit te ondersteun, sien hier: Bybel en Wetenskap Sien ook die volgende artikel oor die saak van die Bybel en wetenskap... Continue Reading →

Neem en lees: 6 Julie 2013

The New Logic Classroom "The structure created minds is the same as his Creator’s.  God is not insane; He is a rational being; the structure of God’s mind is logic.  For these reasons, we say not only that logic is irreplaceable and universal, but logic is necessary and fixed.  It is not one scheme of... Continue Reading →

Begrafnispreek: Tannie Anna Malan (1922 – 2013)

   Ons het Saterdag oggend hier in Carletonville tannie Anna Malan begrawe. Sy was 'n kosbare gelowige mens gewees vir familie, vriende en lidmate. Ons as gesin het tannie Anna die afgelope 6 jaar goed leer ken. Dit was vir ons geseënde jare saam met haar.  Ons dank die Here vir die getuienis was ook deur haar na ons almal uitgegaan... Continue Reading →

Dr Pipa se sprekerstoer die res van die week

Dr. Pipa in die PUK museum by die ou PUK logo Dr. Pipa het Dinsdag 2 lesings gehou in Potchefstroom, en ook verskillende historiese plekke daar besoek. Dr. Pipa, Totius en ds. Ronald Bain (GK Cachet) Woensdag was ons by Mukanyo Theological College waar hy 'n Skrif oordenking gehou het oor gebed, en daarna het hy,... Continue Reading →

proregno's avatarPRO REGNO

1. Dr. Pipa sprekerstoer

Hier is ‘n meer volledige program van dr. Pipa se sprekerstoer wat binnekort plaasvind:

Saturday, 16

Arrival and rest

Sunday, 17 – preaching and meeting in Pretoria

morning – preaching at Rietvallei Reformed church (contact person: Shaun Green)

evening – discussion on ‘The Confederates and the slavery issue’ after the evening service (Contact person: Francois van Deventer and more info: GK Bet-el)

Monday, 18 – meetings in Pretoria

morning – meeting with APK church professors and lecture to students:

Lecture one: Our theological calling today – a southern (USA) perspective
Lecture two: A Christian life – our theological responsibility

Contact person: prof. Koos Adendorff

evening: lecture for Juventus reformed youth group (Pretoria)

“Reformed theological training and education in the 21st century”

Contact person: ds. Pieter Le Roux

Tuesday, 19 – meetings and lectures in Potchefstroom

Lecture one: The New Covenant Sabbath – Sunday

Lecture two: The importance of Infant Baptism

View original post 663 more words

Oscar, geweld teen vrouens en kinders, vrou in die amp, en laaste maar nie die minste nie, die Calvinistiese geloof

Ek lees die volgende boodskap op die gksaforum: "Die burgerregte-organisasie AfriForum oorweeg dit om die Gelykheidshof te nader met ʼn klag van diskriminasie teen die minister van vroue, kinders en gestremdes, Lulu Xingwana,  nadat sy gister op ʼn Australiese nuusprogram gesê het dat jong Afrikaners en hul Calvinistiese geloof blameer moet word vir geweld teen vroue... Continue Reading →

Die Gereformeerde Kerk Bet-el in Pretoria

GK Bet-el selfstandigwording deur Francois van Deventer, ‘n ouderling van die GK Bet-el “Toe die HERE die lot van Sion verander het, was ons soos die wat droom. Toe is ons mond gevul met gelag en ons tong met gejubel; toe het hulle onder die heidene gesê: Die HERE het groot dinge aan hierdie mense... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑