17h30: Sodra kommissie lyste beskikbaar is, sal ek dit deurgee. Daar word verdaag vir ete, en daarna sal kommissies voortgaan met hul werksaamhede, dink nie daar sal verder vergader word nie, eers weer môre. Daar is die volgende kommissies aangewys: 1.Tematiese en sinchronosasie 2. Beswaargronde: 1 Tim.2 3. Beswaargronde: 1 Kor.14 4. Beswaargronde: Openbaringhistories 5.... Continue Reading →
Kerkgeskiedenis kamp: 5 – 7 Februarie 2016
KERKGESKIEDENIS KAMP 5 - 7 FEBRUARIE AD 2016 Die Gereformeerde Kerke Carletonville en Bet-el bied saam 'n gesinskamp aan met die tema 'Kerkgeskiedenis'. Dit vind plaas by die Elandsfontein Kampterrein, net 'n paar kilometers buite Fochville. Ons beplan om as deel van die program (die Vrydag of Saterdag) 'n besoek in Potchefstroom af te lê waar... Continue Reading →
Preek: Jak.2:14-26 Geloof alleen red maar die geloof wat red is nie alleen nie (deel 2)
Lees: Genesis 15:1-6; 22:1-14; Matt.7:16-21; Jakobus 2:14-26 Teksgedeelte: Jak.2:18-26 Tema: Geloof alleen red, maar die geloof wat red is nie alleen nie (dit dra vrug) Prediker: S. Le Cornu Die preek (asook voriges in die Jakobus-reeks, en ander preke) kan hier geluister/afgelaai word: Jak.2:14-26 (2015-05-10 – deel 2) Die notas van die preek (nie presies dieselfde... Continue Reading →
DIE GENEEFSE PSALTER
Met erkenning aan die bron plaas ek die inligting hier onder oor die Geneefse Psalter, spesifiek vanuit die nuwe publikasie, The New Genevan Psalter. Dit lyk of daar geleidelik 'n al groter wordende belangstelling is om weer die Psalms in die eredienste te sing, en hierdie boek sal ook help vir Engelsprekende gelowiges spesifiek. Die inleiding... Continue Reading →
DORDT NUUS – Jan & Febr 2015
Die gemeenteblad van die GK Orania, Dordt Nuus, is elektronies beskikbaar en kan aangevra word by br. Gert en sr. Jeanette Erasmus by die volgende epos adres: glerasmus@oranet.co.za Dordt Nuus bevat artikels wat baie leersaam is, hier is die laaste twee uitgawes: - Januarie 2015 - Februarie 2015 Die volgende artikel kom uit die Februarie... Continue Reading →
Preek: Die vrees van die HERE (Spreuke 1:7-9)
Hier is 'n preek van ds. Dirk Dykstra van die GK Nigel, oor die vrees van die HERE. Ons leef in 'n tyd waarin die pendulum nou heeltemal oorgeswaai het na die 'anderkant', nl. die Here word net beskou as 'liefde en genade' (en nog 'n verdraaide verstaan daarvan) en nie meer ook as 'regverdig... Continue Reading →
Boekresensie: Geloof sonder sekerhede
"Geloof sonder sekerhede" deur Anton van Niekerk (Resent: Bouwe van der Eems) Pro Regno versprei dikwels resensies van "goeie" boeke. Dit is boeke wat die ware Christelike leer oor 'n sekere onderwerp duidelik uiteensit. Dit is nuttig om sulke boeke te lees, aangesien dit Christene help om beter te verstaan hoe om te dink oor... Continue Reading →
VIDA in kerk en wêreld
Uit die wêreld Oor die wêreld kan ons kort wees, hier is hul mening by monde van Christina Landman, Die 2 wêrelde van godsdiens Haar argument is eenvoudig - die sentrale teksgedeeltes wat oor VIDA handel is nie deel van haar Bybel nie, want 'ons weet mos' dat "die omies hulle blind (staar) teen", "1... Continue Reading →
Gesprek oor die Gereformeerde erediens – 1. Die sang (a)
DIE GEREFORMEERDE EREDIENS: 1. DIE SANG (a) Ek plaas hier, in 'n paar aflewerings, Totius se verduideliking van waaroor die gereformeerde erediens gaan, ons onmoeting met die lewende God elke rusdag, asook ander sake. Baie doen dit bloot uit gewoonte, en besef nie dat daar goeie redes is waarom ons sekere handelinge het in ons... Continue Reading →
Totius se Versamelde Werke aanlyn beskikbaar
Dr. JD Du Toit (1877-1953) Dr. Attie Bogaards skryf o.a.: "Die Versamelde Werke van 1960, dus nie die uitgawe van Tafelberg nie. Dank aan br Willem Swanepoel van GK Wilropark en br Freek Kruger van GK Bet-el. Willem het die skandering gedoen en Freek het sy kosbare stel beskikbaar gestel. Dit was ‘n yslike groot... Continue Reading →