Die vader van die dinamies-ekwivalente vertaalmetode [afkorting: DEV], dr. Eugene A. Nida, is oorlede op 25 Augustus 2011. Sien die artikel daaroor in Christianity Today: Eugene Nida, Who Revolutionized Bible Translations, Dead at 96 Die artikel som Nida se vertaalmetode (wat onderliggend is aan omtrent alle moderne vertalings, soos bv die NIV en die NAV)... Continue Reading →
Probleme met die Nuwe Afrikaanse Vertaling (1983 & 2016)
Ek plaas verskillende artikels wat ek geskryf het in die verlede oor die NAV, asook ds. LS Kruger se lesing daaroor, hier onder: 1. Probleme met die Nuwe Afrikaanse Vertaling (NAV = 1983 vertaling), ds. LS Kruger ... bl.1 2. Verdere probleme met die Nuwe Afrikaanse Vertaling … bl.14 3. Die 2016-vertaling, ‘n enkele paar kritiese... Continue Reading →
Verskillende verklarings oor seksualiteit en VIDA
Verskillende verklarings oor seksualiteit en VIDA Sien die volgende verklarings aangaande seksualiteit en VIDA kwessies, soos saamgevat op die Presbyterian Weekly News blog van 22 Junie 2011: [1] Free Church of Scotland (Continuing) Makes Statement on Sexuality Press Release – 15/06/11 The Free Church of Scotland (Continuing) have authorised the release of a statement affirming and... Continue Reading →
Geslags-‘neutrale’ Bybelvertaling ?
In 2011 gee Zondervan a 'gender-neutral' NIV vertaling uit. Die NIV (1984) is die Engelse vertaling wat tans die meeste verkoop regoor die wêreld, maar daar is baie ongelukkigheid oor die nuutste uitgawe (2011). Sien die volgende deeglike evaluering deur die CBMW: An Evaluation of Gender Language in the 2011 Edition of the NIV Bible Hier is 'n paar... Continue Reading →
Pro Regno Boekrak: 2011-02-10
Neem kennis van die volgende nuwe publikasies: 1. Genesis en teologie: ‘n Antwoord op Nico Vorster se siening van Genesis 1-3 as polemiese teologie, dr. HG Stoker Hierdie artikel verskyn in volume 46 (3&4) 2010 van die TCW (Tydskrif vir Christelike Wetenskap, bl. 213-236), en is by die VCHO beskikbaar. Met die toestemming van die TCW... Continue Reading →
Rome, die Teks en NGB art.36
1. Rome "Richard Bennett of Berean Beacon Ministries has an update on the Evangelical Response and Protest to Pope Benedict XVI's visit to the United Kingdom starting tomorrow, September 16, 2010. The update is here: http://www.bereanbeacon.org/articles/sorted/08_Sponsored_Articles/Biblical_Protest_and_Witness_Await_%20Popes_UK_Visit.pdf Please pray for the evangelizing being done, that many would be called out from among Mystery Babylon." 2. Die... Continue Reading →
Gereformeerde Bijbelstichting
Ek het onlangs begin soek na 'n volledige Statenvertaling met kantaantekeninge, en het toe afgekom op die Gereformeerde Bijbelstichting (GBS). Die uitgee van die 'Nieuwe Vertaling' (1951) in Nederland het aanleiding gegee tot die ontstaan van die GBS, wat se twee-ërlei doel is: 1. Die 'behoud van de Bijbel in de Statenvertaling.' 2. Die verspreiding van Bybels... Continue Reading →
AFRIKANER STUDIEBYBEL
Prof. Johan Bosman van die Afrikaanse Protestantse Akademie in Pretoria (http://www.apa.ac.za/), skryf as volg: "Dit is nou al ‘n geruime tyd dat ek besig is met die gedagte van ‘n “AFRIKANER STUDIEBYBEL”. Waaroor gaan die gedagte? Wel ek is van mening dat die Ou StateBybel met sy verklarende aantekeninge, na regte die Afrikaner se historiese volksbybel en studiebybel is.... Continue Reading →
Die 2016-vertaling – ‘n enkele paar kritiese opmerkings
Inleiding Daar is in 2008 aan die gemeentes 'n pamflet uitgestuur met die naam "Afrikaanse Bybelvertalingsprojek - Proefvertaling deur die Bybelgenootskap”. Dit word uitgestuur met die doel om "die lesers se reaksie op die inhoud van die proefvertaling en die aard van die Afrikaans te toets", en wil die Bybelgenootskap graag weet hoe u en ek voel... Continue Reading →