Oscar, geweld teen vrouens en kinders, vrou in die amp, en laaste maar nie die minste nie, die Calvinistiese geloof

Ek lees die volgende boodskap op die gksaforum: "Die burgerregte-organisasie AfriForum oorweeg dit om die Gelykheidshof te nader met ʼn klag van diskriminasie teen die minister van vroue, kinders en gestremdes, Lulu Xingwana,  nadat sy gister op ʼn Australiese nuusprogram gesê het dat jong Afrikaners en hul Calvinistiese geloof blameer moet word vir geweld teen vroue... Continue Reading →

Skrywe na aanleiding van dr. Jac Howell se Ope Brief

Nota: ek het hierdie skrywe ontvang van 'n gereformeerde suster, in reaksie op dr. Jac Howell (en dr. Wim Vergeer) se onderskeie skrywes oor eersgenoemde se Ope Brief. As gevolg van die lengte plaas ek dit hier as 'n afsonderlike inskrywing en nie by die Ope Brief se kommentaar afdeling nie. _________________________________ Vir wie dit mag aangaan Ek rig... Continue Reading →

‘n Openhartige antwoord op ‘n openhartige brief

"Watter hermeneutiese model gaan ons gebruik? Vir my is dit die openbarings-historiese model.  By ander modelle is daar die versoeking en die gevaar dat ons buite-Bybelse gegewens van maatskaplike, sosiale en kulturele of politieke aard laat heers oor die Bybelteks. Dat hierdie gegewens 'n dienende funksie het, sal niemand betwyfel nie. Maar wanneer hulle oor... Continue Reading →

Politieke + kerklike stemreg = VIDA

“Ten slotte kan hier ook nog gewys word op die opvallende dat vroeër die kerklike standpunt in sake die stemreg van vroue bepalend was ten opsigte van die stemreg van vroue op politieke gebied, terwyl nou volgens die rapport (en die VIDA voorstaanders vandag – slc) die gangbare beskouing ten opsigte van die stemreg van... Continue Reading →

Dit ís boos, Jackson

Neels Jackson in die Beeld oor die bosoorlog (19 Oktober 2011): "Dit wàs boos, generaal" Neels Jackson in die Beeld oor gays (8 November 2011): "Die kerke moet weer dink: 'Dit het my ook oortuig dat dit nie ’n keuse is om gay te wees nie en dit het my gehelp om by die punt... Continue Reading →

Die rol van vroue in die kerk

Die rol van vroue in die kerk - Mag vroue leer en regeer oor mans in die kerk van Christus? - deur dr. George W. Knight, III [Met die toestemming van die skrywer vertaal vanuit die oorspronklike artikel, The Role of Women in the Church, deur Shaun en Marita Green (met dank) en verder verwerk... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑