Die Pinkstergebeure en VIDA

Die Pinkstergebeure en VIDA[1] Inleidend In die debat oor die vrou in die besondere ampte, moet ‘n mens versigtig wees om vanuit beskrywende gedeeltes in die Skrif voorskriftelike of leerstellige afleidings te maak. Daar moet veral gefokus word op gedeeltes soos 1 Kor.14:34-40 en 1 Tim.2:11-15 wat die onderwerp deur direkte bevele die duidelikste aanspreek.... Continue Reading →

VIDA KATEGISMUS

WAT HET DIE GKSA SINODE (2009) BESLUIT OOR DIE VROU IN DIE BESONDERE AMPTE ? [Byvoeging: ek los ondergenoemde soos ek dit verduidelik het, ek meen die besluit kon duideliker geformuleer gewees het, maar verduidelik hier ook nou hoe ek dit verstaan deur die saak verder te ondersoek: Die beswaardes het 'n klein puntjie, myns... Continue Reading →

Mag die vrou leer in die gemeente ?

Mag die vrou enigsins leer buite die erediens in die gemeente ?   Dit is 'n belangrike vraag, want die argument teen hulle wat glo die Skrif leer dat die vrou nie in enige besondere diens mag staan nie, is gewoonlik soos volg:   "Ons laat susters toe om katkisasie te gee (dus te leer),... Continue Reading →

Vroue diakens ?

Sommige meen dat slegs vroue in die leer- en regeerampte is ’n wesentlike saak waaroor daar eenheid moet wees, terwyl ander meen dat aldrie ampte wesentlik is. Sien dr. John Byl, lidmaat van die CanRC (Canadian Reformed Churches) se artikel oor die onderwerp,hier: Female Deacons and Church Unity. Om by dr. Byl se artikel aan te... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑