Pro Regno boekrak: 25 Oktober 2011

1. Tydlyn "Geskiedenis oor ses duisend jaar vanaf die skepping.  Toon beskawing tussen Tigris en Eufraat riviere, asook Grieke, Romeine, Konings en profete van Israel en Juda asook die Christendom daarna." 2. Enigste Troos Sien die magdom goeie werke beskikbaar op dr. Attie Bogaards se webblad.  Hier is 'n paar nuwe titels wat nou beskikbaar... Continue Reading →

Pro Regno nuus: 10 Oktober 2011

1. Namibië besoek Ek wou hier op my blog 'n klomp foto's plaas van my besoek in Namibië, maar dit vat te lank en is te moeilik om hier op te laai. Vir die wat belangstel, gaan kyk na die klompie foto's van my besoek op my facebook. 2. Steve Jobs, the Allure of Technology, and... Continue Reading →

Verjaarsdag: 28 September 2011

Hier is ek, op my verjaarsdag, in Windhoek in 'n restaurant besig om my verjaarsdag te vier.  Vir die wat nie weet nie, ek is vir 10 dae in Nam (nie Vietnam nie, maar Nam-ibia), om Woord- en sakramentsbediening te doen by twee gemeentes (GK Aranos en GK Khomas Hochland).  Ek beplan om DV as... Continue Reading →

Geloof en rede

Ons hoor dit baiemaal: 21ste eeuse gelowiges kan nie meer die 'antieke wêreldbeeld' van die Bybelse tye aanvaar nie, en daarom moet die geloof meer 'rasioneel aanvaarbaar' gemaak word vir die 21ste eeuse (postmoderne?) 'gelowige'. Die twee beste voorbeelde wat vandag onder die spervuur is, is: a. ons kan nie meer aan 'n letterlik-historiese ses dae... Continue Reading →

VCHO Konferensie: Teïstiese Evolusie

VCHO Konferensie oor teïstiese evolusie te Potchefstroom Tema: Teïstiese evolusie en ons Christelike geloof Plek: Lesinglokaal G01, Gebou G20, Noordwes Universiteit, Potchefstroom-kampus. Program Vrydag, 16 September om 19:00 Prof. Harm Moraal – Teïstiese evolusie is versoenbaar met ons Christelike geloof Dr Loutjie Coetzee –  Waarom die skeppingsleer teïstiese evolusie weerspreek Saterdag, 17 September om 09:00... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑