DIE UITBEELDING VAN JESUS CHRISTUS deur ds. Hannes Noëth (Gereformeerde Kerk Kimberley) Mag Jesus Christus as mens uitgebeeld word? Ons word so dikwels met hierdie vraag gekonfronteer. Aan die een kant die duidelikheid van die tweede gebod waarmee ons van moederskoot af al onderrig is: ons mag God nie afbeeld nie. Aan die ander kant... Continue Reading →
EUGENE A. NIDA SE VERTAALMETODE
Die vader van die dinamies-ekwivalente vertaalmetode [afkorting: DEV], dr. Eugene A. Nida, is oorlede op 25 Augustus 2011. Sien die artikel daaroor in Christianity Today: Eugene Nida, Who Revolutionized Bible Translations, Dead at 96 Die artikel som Nida se vertaalmetode (wat onderliggend is aan omtrent alle moderne vertalings, soos bv die NIV en die NAV)... Continue Reading →
Nuwe en ou dinge – prof. WJ Snyman
Prof. Willie Snyman (professor in NT, Teologiese Skool Potchefstroom, 1946-70, oorlede: 1981-06-06) se boek Nuwe en Ou Dinge, ' n samestelling van artikels en preke uit sy pen, is nou danksy die harde werk van Willem Swanepoel, aanlyn beskikbaar: Nuwe en Ou dinge 'Blaai' gerus deur die inhoudsopgawe om al die relevante onderwerpe te raadpleeg waaroor prof.... Continue Reading →
VCHO Konferensie oor Teïstiese Evolusie: 16/17 September 2011
VCHO Konferensie oor teïstiese evolusie te Potchefstroom Tema: Teïstiese evolusie en ons Christelike geloof Plek: Lesinglokaal G01, Gebou G20, Noordwes Universiteit, Potchefstroom-kampus. Program Vrydag, 16 September om 19:00 Prof. Harm Moraal – Teïstiese evolusie is versoenbaar met ons Christelike geloof Dr Loutjie Coetzee – Waarom die skeppingsleer teïstiese evolusie weerspreek Saterdag, 17 September om 09:00... Continue Reading →
Ons en die natuur – twyfel
ONS EN DIE NATUUR – TWYFEL deur Hilko Lubbinge[1] “Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.” (Hebreërs 11 vers 1) Wat het die natuur en ons geloof met mekaar te make? Ons lees in art 2 van die NGB... Continue Reading →
Boekbespreking: Opgestaan – deel 6 (Moenie weifel nie!)
Ek wou by hierdie deel van my boekbespreking stilgestaan het by die ‘social gospel’ standpunte wat die ontkenners van Christus se opstanding huldig, maar dit gaan vir eers oorslaan tot ‘n volgende keer. Ek wil nou aansluit by die volgende gedeelte uit Opgestaan, Lina Spies se belydenis oor Jesus as bloot ‘n ‘doodgewone mens’, waarmee sy haar... Continue Reading →
Pro Regno boekrak: 2011-08-15
1. Die Evangelie nie na die Mens is nie, Peet Pretorius Gal 1:11 “Maar ek maak julle bekend, broeders, dat die evangelie wat deur my verkondig is, nie na die mens is nie.” Paulus stel dit dat die evangelie wat hy verkondig “nie na die mens is nie”. Lees meer hieroor in die Galasiër reeks preke... Continue Reading →
Boekbespreking: Opgestaan – deel 5 (Akkreditasie)
Vanoggend in die Beeld (2011-08-09) het daar in die briewekolom ‘n brief verskyn wat relevant is vir die boekbespreking waarmee ek tans besig is, veral dit wat ek begin bespreek het in deel 4. Die brief onder die opskrif, Predikante en teoloë verskillende dinge, lui soos volg:[1] "Die debat oor die dosente van die Hervormde... Continue Reading →
Verslag van die GPTS Instituut: Die Skepping
Verslag van die GPTS se Somer Instituut 2011 – Die Skepping deur Louis Cloete Louis Cloete is gebore in Pretoria en het grootgeword in Suid-Afrika. In 1993 trek hy en sy vrou as pasgetroudes na die VSA, waar beide hulle kinders gebore is. Na etlike jare van rebellie bring die Here hom tot bekering in... Continue Reading →
Nog skepping vs evolusie bronne
1. Die eerste lesing van die 'Creation Institute' is hier beskikbaar: Design, Deluge and Dilemma, dr. Jonathan Sarfati Die oudio van die aanbieding is by http://www.sermonaudio.com/sermoninfo.asp?SID=82111011504 Die Powerpoint beeldmateriaal wat daarmee saamgaan is by http://www.gpts.edu/resources/Relevance/Relevance%20Darwin%20bicentennial.ppt Wees gewaarsku, die powerpoint aanbieding is 90MB groot. Ongelukkig is die oudio en video nie saam opgeneem nie. (Dankie vir... Continue Reading →