Dit ís boos, Jackson

Neels Jackson in die Beeld oor die bosoorlog (19 Oktober 2011): "Dit wàs boos, generaal" Neels Jackson in die Beeld oor gays (8 November 2011): "Die kerke moet weer dink: 'Dit het my ook oortuig dat dit nie ’n keuse is om gay te wees nie en dit het my gehelp om by die punt... Continue Reading →

Die rol van vroue in die kerk

Die rol van vroue in die kerk - Mag vroue leer en regeer oor mans in die kerk van Christus? - deur dr. George W. Knight, III [Met die toestemming van die skrywer vertaal vanuit die oorspronklike artikel, The Role of Women in the Church, deur Shaun en Marita Green (met dank) en verder verwerk... Continue Reading →

Quo Vadis, Gereformeerde Afrikaner ? – deel 3

  Ds. LS (Louis) Kruger se boek is hier volledig beskikbaar: Waarom is u lid van die Gereformeerde Kerk ? Hier volg nou 'n paar aanhalings uit ds. Kruger se boek onder verskillende temas ingedeel. Die bladsynommers in hakies na die aanhalings is van die derde gedrukte uitgawe wat ek het (die oorspronklike bladsynommers kan u in die... Continue Reading →

Sal die regte seuns van Luther opstaan ?

Dit is deesdae 'n groot gier in kerklike kringe om soos 'n Martin Luther 'n brief teen 'die kerk' se deur te wil gaan vasspyker. Die nuutste is van Nico Geldenhuys, lees meer daaroor hier: My brief teen die kerkdeur Ferdie Mulder, skrywer van die topverkoper, Opgestaan, wou in dieselfde koerant bylae reageer op die... Continue Reading →

Reformatorische Oproep Radio

Is jy moeg vir radio's sonder gewetens en grense ? Is jy moeg vir volksradios met hul evolusie en vrou in die amp uitsendings ? Luister gerus na Reformatorische Oproep, 'n gereformeerde radiostasie wat kerklike-, klassieke-, instrumentele en ligte musiek speel via die Internet of jou slimfoon. Meer inligting hier: Reformatorische Oproep In Suid-Afrika is daar ook Classic... Continue Reading →

Boekresensie: Neither Calendar nor Clock: Perspectives on the Belhar Confession, by Piet J. Naude

  Sien die volgende boekresensie oor 'n boek wat die Belhar-belydenis en (bevrydings)teologie bevorder, met erkenning aan die bron: Standard Bearer, vol.87, issue 21 (15 Sept 2011).  Neither Calendar nor Clock: Perspectives on the Belhar Confession, by Piet J. Naude. Grand Rapids, MI: Wm. B. Eerdmans Publishing Co., 2010. 255 pages. $25.00. Soft cover. ISBN9780802862594. Reviewed by... Continue Reading →

Diplomatieke of getroue kerkvergaderings ?

Ek het nog altyd verstaan dat die doel van meerdere vergaderinge is om mekaar as plaaslike kerke te help om plaaslik kerk van Christus te wees volgens Skrif en belydenis, en om so die eenheid in leer, diens en tug (kerkregering) te koester en te bevorder. Die teenoorgestelde is ongelukkig die werklikheid wat ons beleef.... Continue Reading →

Quo Vadis, Gereformeerde Afrikaner ? – deel 1

Deur die Here se voorsienigheid, is die gereformeerde geloof en kerk met die Nederlandse verversingstasie in 1652 aan die suidpunt van Afrika geplant.  Met die Statenvertaling, Psalmboek en a'Brakel se Redelijke Godsdienst is die Afrikanervolk gevoed en gevorm, een volk en een kerk.  In die woorde van prof.dr. HG Stoker, "Die Calvinisme is die wortel... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑