Aan die begin van die jaar 2011 van ons Here Jesus Christus, die Koning van die Kerk, weet ons opnuut dat daar in die kerk wêreldwyd stryd sal wees om beide die eenheid en die heiligheid van die kerk te bewaar. In SA se kerklike samelewing, sal dit ook nie anders weet nie. In die... Continue Reading →
Die HERE beskik oor alles
DIE HERE BESKIK OOR ALLES In die Beeld van 2010-12-14 skryf prof. Adrio König, na aanleiding van die wrede moorde op die Potgieter gesin, dat God nie alles (d.w.s ook die kwade) beskik nie: “Hier staan dat God omgee, nie dat hy alles beskik of selfs net toelaat nie. God gee om. God sal sy... Continue Reading →
Vertaling van Nadere Reformasie preke
'n Nederlands calvinistiese broer wat in Suid-Afrika woon, is opsoek na 'n persoon wat nederlandse preke, spesifiek uit die tyd van die Nadere Reformasie (1600-1800), kan vertaal in Afrikaans. Dit sal goed wees as ons Afrikaanse volk weer aan hierdie tydperk en preke blootgestel word, omdat dit juis deel was van die geestelike stof waaruit ons gereformeerde... Continue Reading →
Roger E. Olson on Calvinism and Arminianism
Anyone interested, it is here: http://agtv.ag.org/qa-olson RE Olson's blog: http://www.rogereolson.com/ Here is some of my comments/questions (in brackets the approximate time in the interview the topic were discussed): 1. Olson pleads for both sides to 'understand' the other side first, before you say 'I disagree' (55/56min). I believe we can all 'agree' on that (Jam.1:19) ! ... Continue Reading →
Skepping en Evolusie – Onversoenbaar !
Die standaardwerk in Afrikaans oor die onderwerp van skepping vs evolusie, dr Hennie Mouton se ‘Skepping vs Evolusie – Onversoenbaar!’, is nou gratis aanlyn beskikbaar: http://www.glodiebybel.co.za/images/Leers/skepping_en_evolusie_onversoenbaar_hennie_mouton.pdf Hierdie boek is vir alle gelowiges van belang: lidmate en predikante, veral ook vir ouers en kinders wat op skole, universiteite, mediawêreld en die breë samelewing gekonfronteer word met die... Continue Reading →
Die trojaanse perd, evolusionisme en die vrou in die besondere ampte
'n Groep besorgde lidmate van die NG Kerk het onlangs 'n boek bekend gestel wat heelwat ongelukkigheid veroorsaak onder teologies liberaalgesindes van die kerkverband. Die boek se titel is "Die Trojaanse Perd in die NG Kerk – die kanker van Evolusie en Liberalisme" Die volgende inligting oor die boek kan op die skrywers se blog gevind... Continue Reading →
Voetius oor die sigbare en georganiseerde kerk
[ PDF: https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/12/voetius-oor-die-sigbare-en-georganiseerde-kerk.pdf %5D Agtergrond “Gisbertus Voetius, oorspronkelijk Gijsbert Voet, (Heusden, 3 maart 1589 - Utrecht, 1 november 1676), was een Nederlands theoloog, hoogleraar en predikant van gereformeerden huize. Hij werd vooral bekend als hoogleraar theologie van de Universiteit Utrecht.” (Wikipedia) Voetius was betrokke by die Sinode van Dordtrecht (1618/19) en het 'n leidende rol gespeel in die... Continue Reading →
Totius oor gemeente-, kerkraads- en meerdere vergaderings
1. Wat staan hoër: kerkraad of sinode ? In deel 3 van Totius se Versamelde Werke (1977-uitgawe, bl.45-47), antwoord hy hierdie vraag, gaan lees gerus die volle artikel. Hier is ‘n gedeelte wat van groot belang is vir hedendaagse kerkreg kwessies: Leraar (Totius): Voetius haal, om dit verder te bewys, Parker aan. Hy beweer dat die... Continue Reading →
Sinode vs Sinodokrasie
PDF: https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/11/sinode-vs-sinodokrasie.pdf Sinode vs Sinodokrasie In die Maart tot April 1991 uitgawe van The Outlook het dr. Lester de Koster in drie artikels sy redes gegee waarom kongregasionalisme (independentisme) gereformeerd is, en waarom hy meerdere vergaderings wat bindende uitsprake maak verwerp, onder die titel “Synod-ocracy: cause and cure” Prof. David Engelsma het daarop geantwoord in... Continue Reading →
VIDA KATEGISMUS
WAT HET DIE GKSA SINODE (2009) BESLUIT OOR DIE VROU IN DIE BESONDERE AMPTE ? [Byvoeging: ek los ondergenoemde soos ek dit verduidelik het, ek meen die besluit kon duideliker geformuleer gewees het, maar verduidelik hier ook nou hoe ek dit verstaan deur die saak verder te ondersoek: Die beswaardes het 'n klein puntjie, myns... Continue Reading →