1. GENESIS ‘N MITE – TT CLOETE Die bekende Afrikaanse digter en skrywer, TT Cloete (wat ook verantwoordelik was vir die Nuwe Psalmomdigting vir Afrikaanse kerke, waaronder hy beweer het dat Ps.110 nie Messiaans is nie), beweer dat die skeppingsgeskiedenis van Genesis 1 ‘n mite is. Hy glo in teïstiese evolusie en dat die skeppingsproses voortduur. In ‘n onderhoud... Continue Reading →
Pro Regno Boekrak: 2011-02-10
Neem kennis van die volgende nuwe publikasies: 1. Genesis en teologie: ‘n Antwoord op Nico Vorster se siening van Genesis 1-3 as polemiese teologie, dr. HG Stoker Hierdie artikel verskyn in volume 46 (3&4) 2010 van die TCW (Tydskrif vir Christelike Wetenskap, bl. 213-236), en is by die VCHO beskikbaar. Met die toestemming van die TCW... Continue Reading →
Dans en Kleredrag
1. Liturgiese dans Ek kry deesdae allerlei advertensies vir 'liturgiese dans en drama' programme/klasse wat verskillende kerke, selfs tuisskoolgroepe, aanbied. Dit het my laat soek na bronne oor die onderwerp, veral uit 'n christelik-bybelse perspektief. Die bronne is baie skaars, inteendeel, ek weet van geen bronne wat die onderwerp krities uit 'n bybelse perspektief aanspreek nie,... Continue Reading →
Greenville Presbiteriaanse Teologiese Kweekskool (GPTS)
Greenville Presbiteriaanse Teologiese Kweekskool (GPTS) Louis Cloete[1] Dit is `n merkwaardige gebeurtenis wanneer `n man deur God geroep word om te preek. Dit is die begin van`n reeks gebeure wat daardie man vorm om `n boodskapper van God te wees. Om Sy evangelie aan die wêreld te verkondig moet daardie man se gawes ontwikkel word.... Continue Reading →
Die Pinkstergebeure en VIDA
Die Pinkstergebeure en VIDA[1] Inleidend In die debat oor die vrou in die besondere ampte, moet ‘n mens versigtig wees om vanuit beskrywende gedeeltes in die Skrif voorskriftelike of leerstellige afleidings te maak. Daar moet veral gefokus word op gedeeltes soos 1 Kor.14:34-40 en 1 Tim.2:11-15 wat die onderwerp deur direkte bevele die duidelikste aanspreek.... Continue Reading →
Die FCS en die Psalms
In November 2010 het die Free Church of Scotland besluit om weg te beweeg van die sing van Psalms alleen ('Exclusive Psalmody'), deur die sing van Gesange toe te laat aan die vryheid van die gemeentes. Rev. Kenneth Stewart van die Dowanvale Free Church of Scotland het 'n repliek geskryf op hierdie besluit waarin hy... Continue Reading →
Repliek op dr. Mike Smuts se kritiek op die Trojaanse Perd boek
Die skrywers van die Trojaanse perd sal hopelik deeglik antwoord op dr. Smuts se bespreking van hul boek. Ek wil hier net ‘n paar opmerkings maak. Neels Jackson, in die Beeld van 2011-01-22, onder die opskrif "Kreasioniste fouteer soos Mbeki, sê oudmoderator" verwoord Smuts se kritiek op die boek as volg, veral met verwysing na die... Continue Reading →
Die hantering van kerklike vergaderings se inligting en internet-gesprekke
Een van die 'presbyteries' van die PCA in die VSA het 'n dokument bekendgestel, wat handel oor internetgesprekke oor kerklike sake. Dit kan hier gelees word: http://greenbaggins.wordpress.com/2011/01/21/siouxlands-presbyterys-report-on-the-internet-and-on-the-nature-of-presbytery-information/ Met erkenning aan bogenoemde bron, plaas ek 'n gedeelte daarvan hier wat ons almal hopelik sal help om ook deur ons internetgesprekke Christus se eer en die heil van sy... Continue Reading →
National Day of Repentance
NATIONAL DAY OF REPENTANCE -Tuesday, 1 February 2011 Do you want God to bless South Africa? Are your praying for Revival? Every year we lose more pre-born babies to abortion than the combined death toll of crime and car accidents. Since 1 February 1997, over one million babies have been killed in South Africa -... Continue Reading →
Een jaar oud
Die Pro Regno blog is vandag 'n volle een jaar oud. Baie dankie vir almal se besoeke, ondersteuning, opmerkings en (selfs) beledigings deur die eerste jaar. Enige terugvoer is altyd welkom, al kan dit nie altyd gepubliseer word nie. Die doel van die blog bly: om artikels beskikbaar te stel oor verskillende onderwerpe ter bevordering van ons... Continue Reading →