In aansluiting by my vorige skrywe, blyk dit dat die arminianisme ook lewendig in die 'Lausanne Movement' is, wat hierdie week hul konferensie hou in Kaapstad. Die Standard Bearer gee die volgende inligting oor die ontstaan van hierdie beweging: "Lausanne, Switzerland is about forty miles from Geneva, the home of John Calvin during most of the years of... Continue Reading →
Die ware Jakob … Arminius
Dit is goed om oorspronklike bronne te lees, ook van jou teologiese teenstanders, om so te sê 'uit die perd se bek' te hoor waarmee jy nie saamstem nie. 'n Mens moet poog om eers te verstaan wat jy nie mee saamstem nie, voordat jy voortgaan om dit te weerlê. Ja, dit is natuurlik makliker gesê... Continue Reading →
Nie wêreldkerk of volkskerk nie, maar wel volkerekerk
In die Beeld van 2010.10.07 kom die kwessie van volkskerk en 'n 'Christelike volk' weer na vore, of ten minste die laaste stuiptrekkings daaroor, onder die opskrif 'Ek sien 'n nuwe hemel kom'. Die volledige artikel kan hier gelees word: http://www.beeld.com/In-Diepte/Nuus/Ek-sien-n-nuwe-hemel-kom-20101007 'n Paar dinge het my opgeval waaroor ek 'n paar opmerkings wil maak: Volgens dr.... Continue Reading →
‘n Kas is vir klere … en ‘n man is vir ‘n vrou
"27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape. 28 En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde." - Gen.1:27,28 In die Beeld van 2010.09.21 is daar... Continue Reading →
Rome, die Teks en NGB art.36
1. Rome "Richard Bennett of Berean Beacon Ministries has an update on the Evangelical Response and Protest to Pope Benedict XVI's visit to the United Kingdom starting tomorrow, September 16, 2010. The update is here: http://www.bereanbeacon.org/articles/sorted/08_Sponsored_Articles/Biblical_Protest_and_Witness_Await_%20Popes_UK_Visit.pdf Please pray for the evangelizing being done, that many would be called out from among Mystery Babylon." 2. Die... Continue Reading →
Kritiek op Dooyeweerd
Dr. John Byl gee op sy blog die volgende kritiek op die Nederlandse reformatoriese filosoof, Herman Dooyeweerd (1894-1977), wat bekend was vir sy Wysbegeerte van die Wetsidee: "Many of my concerns echoed those found in an old 1972 critique by John Frame. My prime difficulty had to do with Biblical authority. More recently, Glenn Friesen has raised similar concerns in... Continue Reading →
Pro Regno Boekrak 13 September 2010
1. Redelijke Godsdienst Dagboek, W. a'Brakel Naas die Statenvertaling met verklarende aantekeninge en die Psalmboek, was die boek wat seker die meeste onder die Voortrekkers gelees is, a'Brakel se 'Redelijke Godsdienst'. Die groot werk van a'Brakel is hier in Nederlands beskikbaar en hier in Engels. Die hardeband kopie kan hier bestel word: http://www.debanier.nl/Boeken/308/De_Redelijke_Godsdienst Die Engelse uitgawe... Continue Reading →
Verbrand die Koran ?
"En baie van die wat gelowig geword het, het belydenis kom doen en hulle dade bekend gemaak; en verskeie van die wat met towery omgegaan het, het die boeke bymekaargebring en voor almal verbrand; en hulle het die waarde daarvan bereken en gevind dat dit vyftig duisend silwerstukke was. So het die woord van die Here met... Continue Reading →
Pro Regno nr.16 – Islam
"The Islamic Resurgence, like comparable movements including the Reformation, will also leave important legacies ... The large numbers of young people with secondary educations will continue to power the Islamic Resurgence and promote Muslim militancy, militarism, and migration. As a result, the early years of the twenty-first century are likely to see an ongoing resurgence... Continue Reading →
Nr.1 Gedenk julle voorgangers Hebr.13:7
Nr.1: Gedenk julle voorgangers, Totius Hebr.13:7 Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na. Deur allerlei aanslae van "ons doodsvyande, die duiwel, die wêreld en ons eie sondige natuur" (HK antw.127), is die gevaar daar dat die gelowige mismoedig en teneergedruk kan raak. As... Continue Reading →