1. Rome "Richard Bennett of Berean Beacon Ministries has an update on the Evangelical Response and Protest to Pope Benedict XVI's visit to the United Kingdom starting tomorrow, September 16, 2010. The update is here: http://www.bereanbeacon.org/articles/sorted/08_Sponsored_Articles/Biblical_Protest_and_Witness_Await_%20Popes_UK_Visit.pdf Please pray for the evangelizing being done, that many would be called out from among Mystery Babylon." 2. Die... Continue Reading →
Kritiek op Dooyeweerd
Dr. John Byl gee op sy blog die volgende kritiek op die Nederlandse reformatoriese filosoof, Herman Dooyeweerd (1894-1977), wat bekend was vir sy Wysbegeerte van die Wetsidee: "Many of my concerns echoed those found in an old 1972 critique by John Frame. My prime difficulty had to do with Biblical authority. More recently, Glenn Friesen has raised similar concerns in... Continue Reading →
Pro Regno Boekrak 13 September 2010
1. Redelijke Godsdienst Dagboek, W. a'Brakel Naas die Statenvertaling met verklarende aantekeninge en die Psalmboek, was die boek wat seker die meeste onder die Voortrekkers gelees is, a'Brakel se 'Redelijke Godsdienst'. Die groot werk van a'Brakel is hier in Nederlands beskikbaar en hier in Engels. Die hardeband kopie kan hier bestel word: http://www.debanier.nl/Boeken/308/De_Redelijke_Godsdienst Die Engelse uitgawe... Continue Reading →
Verbrand die Koran ?
"En baie van die wat gelowig geword het, het belydenis kom doen en hulle dade bekend gemaak; en verskeie van die wat met towery omgegaan het, het die boeke bymekaargebring en voor almal verbrand; en hulle het die waarde daarvan bereken en gevind dat dit vyftig duisend silwerstukke was. So het die woord van die Here met... Continue Reading →
Pro Regno nr.16 – Islam
"The Islamic Resurgence, like comparable movements including the Reformation, will also leave important legacies ... The large numbers of young people with secondary educations will continue to power the Islamic Resurgence and promote Muslim militancy, militarism, and migration. As a result, the early years of the twenty-first century are likely to see an ongoing resurgence... Continue Reading →
Nr.1 Gedenk julle voorgangers Hebr.13:7
Nr.1: Gedenk julle voorgangers, Totius Hebr.13:7 Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na. Deur allerlei aanslae van "ons doodsvyande, die duiwel, die wêreld en ons eie sondige natuur" (HK antw.127), is die gevaar daar dat die gelowige mismoedig en teneergedruk kan raak. As... Continue Reading →
Van die ‘Weakest Link’ na die ‘Missing Link’
"Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood." - Salomo "Niemand kan twee here dien nie; want òf hy sal die een haat en die ander liefhê, òf hy sal die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God én Mammon dien... Continue Reading →
Gereformeerde Bijbelstichting
Ek het onlangs begin soek na 'n volledige Statenvertaling met kantaantekeninge, en het toe afgekom op die Gereformeerde Bijbelstichting (GBS). Die uitgee van die 'Nieuwe Vertaling' (1951) in Nederland het aanleiding gegee tot die ontstaan van die GBS, wat se twee-ërlei doel is: 1. Die 'behoud van de Bijbel in de Statenvertaling.' 2. Die verspreiding van Bybels... Continue Reading →
Debat oor ouderdom van die aarde in die PCA
Sien die volgende artikels aangaande die debat oor die ouderdom van die aarde in die PCA (Presbyterian Church in America): 1. PCA Geologists on the Antiquity of the Earth, Davis A. Young, et al http://www.modernreformation.org/default.php?page=articledisplay&var1=ArtRead&var2=1137&var3=issuedisplay&var4=IssRead&var5=112 2. Twee antwoorde op hierdie artikel: a. Long-age geology or Genesis? - A response to Campbell et al.’s compromising article in Modern Reformation Magazine,... Continue Reading →
Christus sonder kerk ?
Daar is al meer 'n weg beweeg van die belangrikheid van die 'institusionele konfessionele kerk' waar die Woord en sakramente bedien word, na 'n 'Churchless Christianity', 'n 'No creed but Christ' idee, waar dit net gaan oor my 'persoonlike verhouding' met die Here, nie meer oor prediking, sakramente, tugbediening, ens. nie. Dit is alles seker ook... Continue Reading →