REPUBLIEKDAG-BESINNING (31 Mei 1961-2023): Nie die Franse Rewolusie se volksoewereiniteit nie, maar God se Soewereiniteit vir die hele lewe
REPUBLIEKDAG-BESINNING (31 Mei 1961): Nie die Franse Rewolusie se volksoewereiniteit nie, maar God se Soewereiniteit vir die hele lewe Teenoor die Franse Rewolusie se humanistiese 'volksoewereiniteit en staatsabsolutisme', moet die Soewereiniteit van God vir die totale lewe (redding, gemeente en gemeenskap) gehandhaaf word, soos ook gesien word in die ‘soewereiniteit in eie kring’ beginsel vir... Continue Reading →
DIE ‘GROTE’ GELEERDE MAAR OOK DIE WARME GEMOEDELIKE ‘KLEINE’ KUYPER!
DIE 'GROTE' GELEERDE MAAR OOK DIE WARME GEMOEDELIKE 'KLEINE' KUYPER! "Hy is nie alleen die groot geleerde en skerp denker nie maar ook die man wat ons gemoedslewe toespreek soos niemand anders dit kan doen nie." - Totius Inleiding Daar is ook 'n groot 'gevaar' om baie gawes te hê, soos 'n Abraham Kuyper (1837-1920),... Continue Reading →
TOTIUS: WAS DIE SINAI VERBOND ‘N GENADEVERBOND OF NET ‘N NASIONALE VERBOND WAT NET VIR ISRAEL BEDOEL WAS?
TOTIUS: WAS DIE SINAI VERBOND ‘N GENADEVERBOND OF NET 'N NASIONALE VERBOND WAT NET VIR ISRAEL BEDOEL WAS? deur Totius "Die verbond van God met Israel, waarvan die Sinaïtiese wetgewing grondslag en fondament is, was na sy wese 'n geestelike, 'n genadeverbond; maar na sy uitwendige gedaante was dit 'n nasionale verbond. Daarmee wil ons sê... Continue Reading →
BOEKRESENSIE: ‘N ONMISBARE GIDS – TEEN DIE REVOLUSIE, DIE EVANGELIE
BOEKRESENSIE: 'N ONMISBARE GIDS 'TEEN DIE REVOLUSIE, DIE EVANGELIE' (Groen van Prinsterer se Ongeloof en het Revolutie) deur Totius "Kuyper sê êrens dat die Gereformeerdes in die Dordtse tyd nie meer as een-tiende van die hele Nederlandse bevolking getel het nie. Ten slotte is dit nie die getal wat tel nie. As diegene wat hulle Calviniste... Continue Reading →
HET CHRISTUS DIE JOODSE VOLK OPSIGSELF VERWERP TEN GUNSTE VAN DIE KERK VOLGENS MATTEUS 21:43?
HET CHRISTUS DIE JOODSE VOLK OPSIGSELF VERWERP TEN GUNSTE VAN DIE KERK VOLGENS MATTEUS 21:43? Om die vraag te beantwoord, wat ons hopelik ook sal help om 'n regte bybelse siening van die verhouding 'kerk en volk' te hê (soos o.a. ook geleer deur prof. WJ Snyman, prof. JC Coetzee van die GKSA, sien hier... Continue Reading →
TUISONDERWYS seminaar 2001 lesings (2: Lesings & bykomende artikels)
TUISONDERWYS seminaar 2001 lesings (2: Lesings & bykomende artikels) TUISONDERWYS seminaar 2001 lesings (1: Inleiding, redaksiekolom, inhoudsopgawe en Verantwoording Nota: Indien u 'n gedrukte kopie soek van die Esra Verslag Tuisonderwys uitgawe (A5 boekie - ringbind), dan kan u dit bestel by progregno@gmail.com Kostes per boekie: R70-00 Hier kan die volledige Esra Verslag afgelaai word met... Continue Reading →
TUISONDERWYS seminaar 2001 lesings (1: Inleiding, redaksiekolom, inhoudsopgawe en Verantwoording
TUISONDERWYS seminaar 2001 lesings 1: Inleiding, redaksiekolom, inhoudsopgawe en Verantwoording Inleiding Tydens die jare toe die Esra Verslag tydskrif uitgegee is deur die Esra Instituut, was die 'Tuisonderwys' uitgawe (Jaargang 9, Nr. 46 Jan-Mrt 2001) die meeste in aanvraag, en was sommer gou uitverkoop. Dit stem tot groot dankbaarheid, een van die wesentlike kenmerke van... Continue Reading →
TOTIUS OOR DIE WESE VAN KERK WEES: DIE VERBORGENHEID VAN DIE GODSALIGHEID WAAROOR ONS BLY IS! (1 TIM. 3:16)
TOTIUS OOR DIE WESE VAN KERK WEES VIR BEIDE DIE PLAASLIKE KERK EN KERKVERBANDE: DIE VERBORGENHEID VAN DIE GODSALIGHEID WAAROOR ONS BLY IS! (1 TIM. 3:16) [Hierdie sinodale openingswoord is deur Totius uitgespreek by die aanvang van die Sinode op 24 Januarie 1945, in die Gereformeerde Kerk Potchefstroom.] Lees: Ps. 122 en 1 Tim. 3:1-16.... Continue Reading →
Preke en lesings by Bet-el Gereformeerde Kerk se You Tube kanaal
S. Le Cornu (en ander predikers) se preke en lesings by Bet-el Geformeerde Kerk se You Tube kanaal, hier beskikbaar: https://www.youtube.com/watch?v=5tObbpml9ag https://www.youtube.com/watch?v=ZI6T_4U9D2w https://www.youtube.com/watch?v=uhGP5eXKkC4&ab_channel=BetElGereformeerdeKerk Sien hier meer: https://www.youtube.com/@betelgereformeerdekerk271/videos (doen 'n 'search' by die video afdeling vir verskillende predikers se preke) Bet-el Gereformeerde Kerk se webblad: https://gereformeerd.org/ BGK se Waarheid-Woensdae: https://gereformeerd.org/waarheid-woensdae/