IN U LIG KONFERENSIE 2024: SKRIFBESKOUING EN SKRIFGESAG

DIE GEREFORMEERDE KERK CARLETONVILLE BIED AAN “IN U LIG” 2024 Konferensie TEMA: SKRIFBESKOUING IN DIE GKSA Hiermee ‘n persoonlike uitnodiging namens ons kerkraad aan elkeen wat hier lees, om hierdie konferensie te kom bywoon en saam te leer en besin oor hierdie wesentlike onderliggende probleem van die onenigheid oor verskillende sake in ons kerke, nl.... Continue Reading →

Die Christelike huisgesin: HOOFSTUK 5: Die huisgesin in die Nuwe Testament

DIE CHRISTELIKE HUISGESIN  HOOFSTUK 5: Die huisgesin in die Nuwe Testament Herman Bavinck [Vertaal deur J. Coetzee en verder verwerk deur S. Le Cornu uit die oorspronklike, Het Christelijk Huisgezin (Kampen: J.H. Kok, 1908), beklemtonings en sommige opskrifte bygevoeg.  Meer inligting oor Bavinck (1854-1921) kan hier bekom word: http://hermanbavinck.org/ Van sy werke kan hier, Paideia... Continue Reading →

Die Christelike huisgesin: HOOFSTUK 4: Die huisgesin onder Israel

DIE CHRISTELIKE HUISGESIN  HOOFSTUK 4: Die huisgesin onder Israel Herman Bavinck [Vertaal deur J. Coetzee en verder verwerk deur S. Le Cornu uit die oorspronklike, Het Christelijk Huisgezin (Kampen: J.H. Kok, 1908), beklemtonings bygevoeg.  Meer inligting oor Bavinck (1854-1921) kan hier bekom word: http://hermanbavinck.org/ Van sy werke kan hier, Paideia Press, en hier, Neo-calvinisme, afgelaai word]... Continue Reading →

Die Christelike huisgesin: HOOFSTUK 3 (deel 2): Die huisgesin onder die volke na die sondeval – ewolusionistiese konstruksies

DIE CHRISTELIKE HUISGESIN HOOFSTUK 3 (deel 2): Die huisgesin onder die volke na die sondeval - ewolusionistiese konstruksies Herman Bavinck [Vertaal deur J. Coetzee en verder verwerk deur S. Le Cornu uit die oorspronklike, Het Christelijk Huisgezin (Kampen: J.H. Kok, 1908), beklemtonings bygevoeg.  Meer inligting oor Bavinck (1854-1921) kan hier bekom word: http://hermanbavinck.org/ Van sy... Continue Reading →

TOTIUS: DIE WARE PATRIOT VOLGENS JESAJA 22

TOTIUS: DIE WARE PATRIOT VOLGENS JESAJA 22 Inleiding In al die aanslae van ons doodsvyande, die Satan, die wêreld en die oorblyfsels van die sonde (sien HK Sondag 52, v/a 127), kan gelowiges, gemeentes, predikers gou moed verloor, veral as ons ons oof afhaal van vir Wie en wat ons geskape en gered is: die... Continue Reading →

DIE ONTSTAAN VAN DIE ‘In die Skriflig’ (IDS) GEREFORMEERDE TEOLOGIESE TYDSKRIF (1966): Die fondamentele karakter van alle ware bybels-gereformeerde teologie

IN DIE SKRIFLIG SE ONTSTAAN (1966) Die fondamentele karakter van alle ware bybels-gereformeerde teologie Sien die volledige eerste uitgawe hier: IDS VOL 1, NO 1 (1966) Inhoud: - Redaksioneel - Die nuwe moraal, S. P. van der Walt - De Heilige Schrift al Woord Gods, R. H. Bremmer - Boekbespreking: Dr. G.C. Berkhouwer. Dogmatische Studiën.... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑