Preek: 1 Petrus 5:1-5 Ons Opperherder versorg sy kudde deur onderherders, in waarheid en liefde, waaraan ons, in die Here, onderdanig moet wees Lees: 1 Petrus 4:12-5:9 Teks: "EK vermaan die ouderlinge onder julle, ek wat ’n mede-ouderling en getuie van die lyde van Christus is, wat ook ’n deelgenoot is van die heerlikheid wat... Continue Reading →
Preek: Psalm 4 – Wie sal ons die goeie laat sien?
https://www.youtube.com/watch?v=Ih5VwcNzpmc&ab_channel=BetElGereformeerdeKerk Wie sal ons die goeie laat sien? (Psalm 4) “VIR die musiekleier; met snaarinstrumente. ’n Psalm van Dawid. As ek roep, verhoor my, o God van my geregtigheid! In benoudheid het U vir my ruimte gemaak; wees my genadig, en hoor my gebed! o Manne, hoe lank sal my eer tot skande wees? Hoe... Continue Reading →
Die ‘christelik-sosiaal feministiese’ rebellie in die GKSA
Die 'christelik-sosiaal feministiese' rebellie in die GKSA “Die gesagsorde in die ampswerk wat God gestel het deur die subordinasie van die vrou, is geen minderwaardigstelling nie: ‘Dit is nie vernederende knegverhoudings nie, nie ’n afgeforseerde diens nie; maar dit is egte liefde met die totale vryheid en saligheid, ware oorgawe van die eie lewe aan... Continue Reading →
Die saligprekinge (4): Salig is die wat honger en dors het, deur Totius
DIE SALIGSPREKINGE (4): Salig is die wat honger en dors het, deur Totius* [Inleiding op bergpredikasie hier beskikbaar, ander saligsprekinge-oordenkings hier beskikbaar.] Totius wys in die vierde saligspreking treffend daarop wat die term 'regverdiges' (teenoor die goddeloses) beteken in terme van die honger na die geregtigheid soos geopenbaar deur sy Wet, wat Christus volkome vir... Continue Reading →
Skrifoordenkings en Bybel leesplanne vir 2023
1. Skrifoordenkings a. Enige Afrikaanse Skrifoordenkings van ds MJ Booyens oor verskillende Bybelboeke, sien hier: MJ Booyens c. Calvyn vir Vandag dagstukke, hier beskikbaar. Want ons wysheid moet niks anders wees nie as om met ootmoedige leersaamheid alles wat in die Skrif oorgelewer is, sonder uitsondering te aanvaar. - Institusie I, 18, 4 NOTA: ons stuur... Continue Reading →
Post tenebras Lux: Die Franse Hugenote
Post tenebras Lux: Die Franse Hugenote “Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na. Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid." (Heb 13:7–8) Vraag 1: Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe? Antwoord:... Continue Reading →
Die saligprekinge (3): Salig is die sagmoediges, deur Totius
DIE SALIGSPREKINGE (3): Salig is die sagmoediges, deur Totius* Inleiding op bergpredikasie hier beskikbaar, ander saligspreking-oordenkings hier beskikbaar . Totius wys op ‘n baie wesentlike waarheid vir elke gelowige en die kerk van Christus in die goeie stryd van die geloof, nl. Jesus Christus is nie net ons volkome geregtigheid (deur die kruis) nie, maar... Continue Reading →
Die saligprekinge (2): Salig is die wat treur, deur Totius
DIE SALIGSPREKINGE (2): Salig is die wat treur, deur Totius* Inleiding op bergpredikasie en eerste saligspreking hier beskikbaar. SALIG IS DIE WAT TREUR Lees: 2 Kor. 7. Sing: Ps. 117; 119:9, 10; 6:9. Teks: Matth. 5:4: Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word. Daar is verband tussen natuur en genade, maar nie in... Continue Reading →
Die saligprekinge (1): Inleiding op die bergpredikasie en saligspreking 1, deur Totius
DIE SALIGSPREKINGE (1): DIE KENMERKE VAN EN BELOFTES VIR DIE BURGERS VAN DIE KONINKRYK VAN GOD* deur Totius Inleiding - S. Le Cornu Hierdie Skrifoordenkings of preke van Totius is baie kosbaar, en daarom het ek besluit om dit hier aan die einde van die jaar 2022, en die begin van 2023 op my blog... Continue Reading →
Gelofte verootmoedigingspreek 2022: As die HERE die huis nie bou nie, is alles tevergeefs (Ps. 127 & 128)
GELOFTE VEROOTMOEDIGINGSPREEK 2022 As die HERE die huis nie bou nie, is alles tevergeefs (Ps. 127 & 128) “’N BEDEVAARTSLIED. Van Salomo. As die Here die huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou; as die Here die stad nie bewaar nie, tevergeefs waak die wagter. Tevergeefs dat julle vroeg opstaan, laat opbly,... Continue Reading →