GELOFTEDAG 2022 OORDENKING FEESTYE VAN DIE HERE deur Totius Inleiding - S. Le Cornu Môre gedenk ons as gelowige Afrikaners weer die gebeure van Bloedrivier, die Here se groot dade ook in ons geskiedenis. Deel van die Gelofte wat afgelê is in 1838, is hierdie woorde:"... en dat ons 'n huis tot Sy eer sal... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: Nuwe en ou voorraad 5 Desember 2022
PRO REGNO BOEKE Nuwe en ou voorraad, 5 Desember 2022 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos... Continue Reading →
Sermon: The Cruelty of Escapism (Judges 15:9-13)
Sermon: The Cruelty (and cowardice*) of Escapism (Judges 15:9-13) "Daarom, my geliefde broeders, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle arbeid in die Here nie tevergeefs is nie." (1 Kor. 15:58) Theme: Raising Samson Not Cowards Preacher: Rev. Dr. Sacha Walicord speaks to how parents need... Continue Reading →
STOKER OOR MENSEREGTE: ontiese regte vs menseregte
STOKER OOR MENSEREGTE Teenoor die outonome humanistiese natuurreg menseregte, moet die gelowige 'In U Lig' ontiese bybelse pligte en regte handhaaf Inleiding HG Stoker het ‘n artikel geskryf oor menseregte, getiteld, 'n Kursoriese Besinning oor 'Menseregte'[i], waarin hy ingaan op ‘n paar aspekte van ‘Menseregte’. Die volledige Afrikaanse artikel kan hier gelees word: HG Stoker oor... Continue Reading →
STOKER OOR CALVYN SE ETIEK: nie natuurreg (die mens) nie, maar teonomie (God se wet) bepaal reg en verkeerd
CALVYN LEER VOLGENS STOKER: Nie die natuur openbaring (natuurreg) nie, maar God se morele wet (teonomie) is die absolute gesag en standaard vir alle etiek vir alle mense vir elke lewensterrein Inleiding HG Stoker het ‘n artikel geskryf oor ‘Calvin and Ethics’[i], waarin hy ingaan op ‘n paar aspekte van ‘Calvyn se Etiek’. Die volledige... Continue Reading →
TOTIUS SE HERVORMINGSPREEK: WARE VRYHEID (Gal. 5:1,13)
TOTIUS SE HERVORMINGSPREEK: WARE VRYHEID (Gal. 3:1,16) “Staan dan vas in die vryheid waarmee Christus ons vrygemaak het, en laat julle nie weer onder die juk van diensbaarheid bring nie . . . . Want julle is tot vryheid geroep, broeders; gebruik net nie julle vryheid as 'n aanleiding vir die vlees nie, maar dien mekaar... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: Reformasie dag 2022 uitverkoping!
PRO REGNO BOEKE Reformasie dag (31 Oktober 1517 - 2022) uitverkoping! Afslag is vanaf 31 Oktober tot 3 November 2022 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om... Continue Reading →
TOTIUS: Ware eenheid van gelowiges en gemeentes volgens Johannes 17
WARE EENHEID VAN GELOWIGES EN GEMEENTES VOLGENS JOHANNES 17 deur Totius* “In die vorige stukke het ons gelet op die toestand van die kerk in die teenswoordige wêreld en op die menigvuldige vorme waarin dit openbaar word» Indié beeld was te sien die trekke van gedeeldheid en verdeeldheid, en die weemoedige vraag het seker by... Continue Reading →
SKRIFOORDENKING: Psalm 2 – Ons ‘maak’ nie Jesus Koning nie, Hy ‘is’ Koning, deur Totius
SKRIFOORDENKING: PSALM 2 Ons ‘maak’ nie Jesus Koning nie, Hy ‘is’ Koning, en daarom preek ons aan alle konings en regters: Kus die Seun, en sing Psalms, die HEER sal optaan tot die stryd... midde die stryd van ons eie tye!* deur Totius “Ek wil vertel van die besluit: Die Here het aan My gesê: U is... Continue Reading →
TOTIUS LESING (DEEL 1): 1. Inleiding en oorsig 2.1 Agtergrond, grootword en skooljare (1877-1896)
TOTIUS LESING: DEEL 1 1) Inleiding en oorsig 2.1) Agtergrond, grootword en skooljare (1877-1896): sy vader en moeder, sy taal, na Pretoria, SJ Du Toit en Paul Kruger, sy godsvresende ouma, Hugenote Gedenkskool, roeping! “Daarom hou ons vas aan die beginsel wat in die bloeitydperk van die Gereformeerde kerke neergelê is: in die huis van... Continue Reading →