Die engele en die publieke eredienste - watter skouspel openbaar die Kerk van Christus deur nie publieke eredienste te hou midde pandemiese tye nie? “... want ons het ’n skouspel geword vir die wêreld, vir die engele sowel as vir die mense. ... Daarom moet die vrou ’n aanduiding van gesag op die hoof hê... Continue Reading →
PUBLIEKE EREDIENSTE OF NIE IN COVID-TYE, IS ‘N VRAAG OOR WIE IS DIE HOOGSTE EN FINALE SOEWEREIN: GOD OF DIE STAAT(ISME)?
PUBLIEKE EREDIENSTE OF NIE IN COVID-TYE, IS ‘N VRAAG OOR WIE IS DIE HOOGSTE EN FINALE SOEWEREIN: GOD OF DIE STAAT(ISME)? “Government likes religion to bless its acts, crown its dictators, sanction its laws, define its wars as just, be decorous masters of national ceremonies. And since on grounds of religion religious men may criticize... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: JANUARIE 2021 UITVERKOPING!
PRO REGNO BOEKE: UITVERKOPING! TWEEDEHANDSE EN NUWE BOEKE TE KOOP (PR boekelys nr. 10: 5 Januarie 2021) ADMIN REELINGS 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal... Continue Reading →
“DAT EK MET DIE GEMEENTE VAN GOD YWERIG MOET OPKOM … DIE EWIGE SABBAT IN HIERDIE LEWE BEGIN” — HK, vraag 103.
"DAT EK MET DIE GEMEENTE VAN GOD YWERIG MOET OPKOM" — HK, vraag 103.deur dr. SJ van der Walt[Bron: Die Vaste Fondament – Oordenkings volgens die Heidelbergse Kategismus. Beklemtonings bygevoeg] Hieraan wil ek dink en my siel uitstort in my: hoe ek gewoond was om voort te trek met die skare, hulle gelei het na... Continue Reading →
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 8&9 – Die Fondament van ons Geloof (Ps. 33:6)
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 8&9 Die Drie-enige God is die Fondament van ons Geloof (Ps. 33:6) Lees: Psalm 33:1-6 & Matteus 3;13-17 Teks: “Deur die Woord van die Here is die hemele gemaak en deur die Gees van sy mond hulle hele leër.” (Ps. 33:6) Tema: NGB artikel 8&9: God is een Wese en Onderskeie... Continue Reading →
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Wat was die ‘Ou Testamentiese wêreldbeeld’?
DIREKTE VERTALING (2020 VERTALING): WAT WAS DIE OU TESTAMENTIESE WERELDBEELD? Uit: Die Bybel, 2020 vertaling met hoofletters, p. 384. Bybelgenootskap van Suid-Afrika. " 'n Lewens- en wêreldbeskouing is “die geheel van antwoorde op fundamentele vrae aangaande God (of wie of wat ook al afvallig in die plek van God gestel word), mens en wêreld en hul onderlinge... Continue Reading →
Preek: Wie sê jy/julle is Ek? (Belydenis van geloofaflegging), Matt. 16:15
Preek: Wie sê jy/julle is Ek? (Belydenis van geloofaflegging: Doret Le Cornu) Ma Dorothea, Doret en Ouma Jannetta tydens die geleentheid van Doret se aflegging van haar belydenis van geloof (“... en as ek my herinner die ongeveinsde geloof wat in jou is, wat eers gewoon het in jou grootmoeder Loïs en in jou moeder... Continue Reading →
Bronne oor ‘n Gereformeerde presupposionele Goddelike bewaring van die Woord vs die modernistiese (evolusionistiese?) benadering tot tekskritiek
Bronne oor 'n Gereformeerde presupposionele vs die modernistiese (evolusionistiese?) benadering tot tekskritiek “Julle mag by die woord wat ek julle beveel, niks byvoeg nie, en julle mag daar niks van weglaat nie; sodat julle die gebooie van die Here julle God mag onderhou, wat ek julle beveel. ... Want ek betuig aan elkeen wat die... Continue Reading →
DIE 2020-VERTALING: Die twee belangrikste sake om vertalings aan te beoordeel
DIE 2020-VERTALING: Die twee belangrikste sake om vertalings aan te beoordeel Watter grond- of brontekste word gebruik? Watter vertaalmetode word gebruik? Bybelvertaling is 'n sensitiewe saak, en heeltemal tereg. Die Woord in ons eie taal is God se openbaring aan ons, aangaande Homself, verlossing, om tot sy eer lewe en ons naaste te dien (2... Continue Reading →
TOTIUS: Die grondteks van die NT & Van ‘n “Afrikaanse Statevertaling” na ‘n “Uit die Oorspronklike Tale” Afrikaanse vertaling
TOTIUS: DIE GRONDTEKS VAN DIE NT & VAN 'N "AFRIKAANSE STATEVERTALING" NA 'N "UIT DIE OORSPRONKLIKE TALE" VERTALING Inleiding In 'n vorige artikel het ek verwys na die Nederlandse Statevertaling (1637) en die OAV (1933/53) wat voor in die onderskeie vertalings verklaar dat dit "oorgesit (is) uit die Oorspronklike Tale", juis omdat daar baiemaal misverstand... Continue Reading →