Troospreek: Christus troos ons met sy besoek, sodat ons mekaar sal besoek met die troos van die Evangelie (Joh. 1:14) ('n Preek opgedra aan my vader en familie, met die afsterwe van my moeder op 27 Maart 2019, asook 'n geliefde lidmaat van my gemeente, Fred Carr, wat oorlede is op 30 Maart 2019). Lees:... Continue Reading →
Die Kenmerke van die Valse Kerk – NGB artikel 29
Die Kenmerke van die Valse Kerk - NGB artikel 29 Met erkenning aan die bron, RFPA, plaas ek hierdie artikel oor die kenmerke van die valse kerk: The Marks of the False Church part 1 This article was written by Rev. David J. Engelsma and published in the March 1, 1982 issue of the Standard Bearer. ". .... Continue Reading →
DR. WILLIE JONKER OOR HOMOSEKSUALISME IN SY ROMEINE KOMMENTAAR: DIE VERANDERINGS VAN 1969 NA 1998?
DR. WILLIE JONKER OOR HOMOSEKSUALISME IN SY ROMEINE KOMMENTAAR: DIE VERANDERINGS VAN 1969 NA 1998? 26 Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; 27 en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met die vrou laat vaar... Continue Reading →
Leer Op. 22:14 (OAV) redding deur werke/wetsonderhouding?
Leer Op. 22:14 (OAV) redding deur werke/wetsonderhouding? "Salig is die wat sy gebooie doen, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad." - OAV, 1933/53 vertaling “Geseënd is dié wat hulle klere was, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe... Continue Reading →
Preek: Ons gee nie moed op nie! (2 Kor. 4:1-6)
Preek: Ons gee nie moed op nie! (2 Kor. 4:1-6) Lees: 2 Kor 4:1-6 Teks: 2 Kor 4:1, "Aangesien ons hierdie bediening het volgens die barmhartigheid wat ons ontvang het, gee ons nie moed op nie. Psalms: 146:1,2; 146:3,4; 103:6,7; 103:8,9; 138:1,4 Video-opname: 2 Kor. 4:1-6 - Ons gee nie moed op nie https://youtu.be/QEUb1g9SfV4 Broeders en susters,... Continue Reading →
Preek: Die Doop wys ons daarop dat ons toekoms is in die Here se hande, nie ons hande nie (Ps. 105:5-10)
Preek: Die Doop wys ons daarop dat ons toekoms is in die Here se hande, nie ons hande nie (Ps. 105:5-10) Lees: Psalm 105 Teksverse: “Dink aan sy wonders wat Hy gedoen het, aan sy wondertekens en die oordele van sy mond, o nageslag van Abraham, sy kneg, o kinders van Jakob, sy uitverkorenes! Hy, die... Continue Reading →
Boekaanbeveling: Fighting Satan – Knowing His weaknesses, strategies and defeat
Boekaanbeveling: Fighting Satan - Knowing His weaknesses, strategies and defeat - Skrywer: dr. Joel Beeke Hier beskikbaar: Good Neighbours Ook beskikbaar as e-boek by Amazon. Die voorwoord van die boek wys op die aktualiteit van die boek, ek plaas dit hier onder. In tye waarin die duiwel 'letterlik en figuurlik' opnuut los is, en allerlei... Continue Reading →
Twee nuwejaarsboodskappe vir die jaar 2019
TWEE NUWEJAARSBOODSKAPPE VIR DIE JAAR 2019 "Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid." - Hebr. 13:8 Inleiding Sien hier onder twee boodskappe vir die nuwejaar. Die eerste een is 'n preek, wat ons - ook ons wat voel ons het 'genoeg van hierdie land' - leer om in die nuwejaar, soos... Continue Reading →
Boekbekendstelling: The Battle for the Biblical Family
Boekbekendstelling The Battle for the Biblical Family by dr. George C. Scipione (professor in Biblical Counseling, RPTS) Die skrywer in sy voorwoord: "To think biblically about the family, we must realize two things: first, the gospel of Jesus Christ, found in the Bible, is not shameful; it is the power of God unto salvation. We... Continue Reading →
Preek: Is die Evangelie verkondiging en die Christelike tug ‘n eensnydende of tweesnydende swaard? (2 Sam. 7:14,15)
Is die Evangelie verkondiging en die Christelike tug 'n eensnydende of tweesnydende swaard? Lees: 2 Samuel 7:1-19 & 2 Korinthiërs 2:14-17 Teksverse: "14 Ek sal vir hom ‘n vader wees, en hy sal vir My ‘n seun wees; sodat as hy verkeerd handel, Ek hom sal straf met ‘n menslike roede en met slae van mensekinders. 15 Maar... Continue Reading →