Boekaanbeveling: Fighting Satan - Knowing His weaknesses, strategies and defeat - Skrywer: dr. Joel Beeke Hier beskikbaar: Good Neighbours Ook beskikbaar as e-boek by Amazon. Die voorwoord van die boek wys op die aktualiteit van die boek, ek plaas dit hier onder. In tye waarin die duiwel 'letterlik en figuurlik' opnuut los is, en allerlei... Continue Reading →
Twee nuwejaarsboodskappe vir die jaar 2019
TWEE NUWEJAARSBOODSKAPPE VIR DIE JAAR 2019 "Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid." - Hebr. 13:8 Inleiding Sien hier onder twee boodskappe vir die nuwejaar. Die eerste een is 'n preek, wat ons - ook ons wat voel ons het 'genoeg van hierdie land' - leer om in die nuwejaar, soos... Continue Reading →
Boekbekendstelling: The Battle for the Biblical Family
Boekbekendstelling The Battle for the Biblical Family by dr. George C. Scipione (professor in Biblical Counseling, RPTS) Die skrywer in sy voorwoord: "To think biblically about the family, we must realize two things: first, the gospel of Jesus Christ, found in the Bible, is not shameful; it is the power of God unto salvation. We... Continue Reading →
Preek: Is die Evangelie verkondiging en die Christelike tug ‘n eensnydende of tweesnydende swaard? (2 Sam. 7:14,15)
Is die Evangelie verkondiging en die Christelike tug 'n eensnydende of tweesnydende swaard? Lees: 2 Samuel 7:1-19 & 2 Korinthiërs 2:14-17 Teksverse: "14 Ek sal vir hom ‘n vader wees, en hy sal vir My ‘n seun wees; sodat as hy verkeerd handel, Ek hom sal straf met ‘n menslike roede en met slae van mensekinders. 15 Maar... Continue Reading →
Preek: Wie mag of moet na die Here se tafel kom? (Lukas 18:13)
Wie mag of moet na die Here se tafel kom? - 'n Saak van lewe en dood - Lees: Lukas 18:9-14 Teksvers: "o God, wees my, sondaar, genadig!" (Luk. 8:13) Tema: HK Sondag 30, v/a 81-82 & v/a 87 Vraag 81: Wie moet na die nagmaalstafel van die Here kom? Antwoord: Hulle wat vanweë hulle... Continue Reading →
Preek: Niks om oor ‘gay’ te wees nie! (Rom. 1:22-25)
Inleidend: Die tye waarin ons lewe Ek plaas ‘n preek van ds. Gustav Opperman, oor Romeine 1:22-25, hier onder. Die afgelope week was daar in die media, verskeie berigte, wat wys op die tye waarin ons lewe. Ja, dit is eintlik niks nuuts nie, sien bv. 2 Tim. 3, maar dit wys op die aanslae... Continue Reading →
Preek: Omgekeerde fondamente (Psalm 11)
OMGEKEERDE FONDAMENTE: PSALM 11 deur ds. Gustav Opperman Plek en datum: GK Matlabas 2017/07/16 Lees: Psalms 10,11 en 12 Teks: Ps. 11:3, "As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen?" Psalms: 138:1,2; 138:3,4; 68:3; 68:9; 68:15,16. Tema: God sien en God oordeel (Video-opname: Woorde uit sy Woning: Psalm 11) Geliefdes, Ek ontvang een... Continue Reading →
Christelike geloofsantwoorde op die revolusie in Suid-Afrika
Christelike geloofsantwoorde op die revolusie in Suid-Afrika Die Roeping en Riglyne tydskrif (termynblad van die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys), se September 2018-uitgawe, handel oor die tema van die revolusie in Suid-Afrika, en wat die christelike antwoord daarop is. In hierdie uitgawe verskyn die volgende artikels: Politieke revolusie en publieke geregtigheid, prof Andries Raath Revolusie in Suid-Afrika al... Continue Reading →
HERVORMINGSDAG 2018
HERVORMINGSDAG 2018 Datum: Sondag, 28 Oktober 2018 Plek: Gereformeerde Kerk Carletonville Tyd: 09h00 (erediens) 10h30: DVD Reformasie vertoning Op 31 Oktober 1517, het Maarten Luther sy 95 stellings teen die Roomse Kerk se misbruike, teen die kerkdeur van Wittenburg vasgespyker. Dit, en ander sake, het tot die kerkreformasie van die 15de en 16de eeu gelei,... Continue Reading →
Nabot se wingerd en grondonteiening sonder vergoeding
Nabot se wingerd en grondonteiening sonder vergoeding Inleidende nota In die lig van die ANC regering se planne om met wetgewing 'gewettigde diefstal' te pleeg, plaas ek hier onder dr. JH Kroeze se weergawe van die geskiedenis van Nabot se wingerd, sodat dit ons as gelowiges sal help om bybels te dink oor geloof, eiendom,... Continue Reading →