VERMANING OM DIE DAG VAN DIE HERE TE ONDERHOU "23 Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou; 24 en laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke aan te spoor; 25 en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het... Continue Reading →
Islam evangelisasie (11)
Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (11) by Rev. Martyn McGeown A Review of... Continue Reading →
Van die seksuele na die geslagsrewolusie
VAN DIE SEKSUELE NA DIE GESLAGSREWOLUSIE "Yes, today Western civilization is undergoing a dramatic cultural shift. In just a few short years our society has fundamentally altered the meaning of marriage, embraced the notion that men can become women, and is now promoting the idea that grown men should be welcome to share a bathroom... Continue Reading →
Die Kerk (8) – Verband tussen Ecclêsia Universalis en Particularis
VERBAND TUSSEN ECCLÊSIA UNIVERSALIS EN PARTICULARIS deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) Dit is verskillend ingedink: 1) Die dele gaan op in die geheel. So die Katolisisme. Daar is maar een Kerk, die Katolieke. Die plaaslike gemeentes gaan as parochieë op in die geheel, soos... Continue Reading →
Skrifoordenking vir oujaarsdag/nuwejaarsdag: Waar is ek môre-oggend ? (Efesiërs 5:17-21)
WAAR IS EK MôRE OGGEND ? 17 Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil van die Here is. 18 Moenie dronk word van wyn nie—daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul. 19 Spreek onder mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere; en sing en psalmsing in julle hart tot eer... Continue Reading →
Bybel leesplanne & Berea e-pos Bybelskool vir 2017
BYBEL LEESPLANNE & BEREA BYBELSKOOL VIR 2017 1) Bybel leesplanne vir 2017 Sien die volgende nuwe Bybel leesplan om te volg (asook 'n paar oues aan die einde van die artikel): My Favorite Bible Reading Plan for 2017 Sien ook hierdie twee artikels: Resolved to Read the Bible "It takes about 70 hours to read... Continue Reading →
Islam evangelisasie (10)
Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (10) by Rev. Martyn McGeown In our last... Continue Reading →
Reformasie 500 Simposium (31 Januarie 2017): Grondteks en Bybelverklaring
SIMPOSIUM - 31 JANUARIE 2017 REFORMASIE 500 GRONDTEKS EN BYBELVERKLARING (Nota: vir enige verdere inligting en navrae oor die simposium, kontak die APA. Dankie.) Vrae – daar is maar ‘n menigte! Nie net tussen geleerde vakkundiges word daar tydens die 500-jarige viering van die Reformasie in diepte oor die Bybel gepraat nie. Gemeentelede wil ook... Continue Reading →
‘n Post(moderne) Sadduseër se verwerping van die huwelik as ‘n instelling van God
'n (Post)moderne Sadduseër se verwerping van die huwelik as instelling van God "‘n Huwelik is die lewenslange verbintenis tussen een man en een vrou,” het die NG Kerk se algemene sinode onlangs “bevestig”. Dit laat die interessante vraag ontstaan: Waar kom hierdie opvatting vandaan? Want dit is gewis nie ’n Ou Testamentiese opvatting nie! ... Op grond... Continue Reading →
Die Kerk (7) – Kerk in universele sin
KERK IN UNIVERSELE SIN deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) [Nota: indien daar iemand is wat die Duitse aanhalings vir my kan vertaal in Afrikaans, sal ek dit baie waardeer. Kontak my by proregno@gmail.com. Dankie] So kom die woord kerk 16 keer voor, buite die... Continue Reading →