Islam Evangelisasie (13)

Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (13)  by Rev. Martyn McGeown On January 13... Continue Reading →

Dr. John Byl sprekerstoer: Pretoria en Potchefstroom & Dr. James White lesings in Potchefstroom

DR JOHN BYL SPREKERSTOER Pretoria program: 5 tot 7 Maart 2017 “Wetenskaplikes kies hul teorieë gebaseer op hul onderliggende voorveronderstellings. Die Bybel is die Woord van God, is een van die onderliggende voorveronderstellings van Christene.” – dr. John Byl Sondag, 5 Maart: GK Wonderboompoort  Tema: "Weerspreek wetenskaplike feite die Bybel?" Tyd: 19h00-20h00 Prof John Byl besoek... Continue Reading →

Preek: Laat jou troos ! Jeremia 31:16

LAAT JOU TROOS! Plek en datum: GK Matlabas 2016-09-25 Teks: Jer: 31:16 So sê die HERE: Bedwing jou stem van geween en jou oë van trane. Tema: Laat jou troos! Psalms: 145:1,2; 145:8,9,10,11; 65:2,3; 65:4,5; 86:7,8. Prediker: ds. Gustav Opperman (Nota: hierdie en ander preke van ds. Opperman kan ook hier op youtube gekyk word: Woorde... Continue Reading →

Dr. John Byl sprekerstoer: Pretoria program, 5-7 Maart 2017

DR JOHN BYL SPREKERSTOER Pretoria - program 5 tot 7 Maart 2017 “Wetenskaplikes kies hul teorieë gebaseer op hul onderliggende voorveronderstellings. Die Bybel is die Woord van God, is een van die onderliggende voorveronderstellings van Christene.” – dr. John Byl Sondag, 5 Maart: GK Wonderboompoort  Tema: "Weerspreek wetenskaplike feite die Bybel?" Tyd: 19h00-20h00 Prof John... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑